EishBoet wrote:Strewt, now u won`t belief this, the AP who`s to sign off my wife`s aeroplane, has had his AP licence lapse. Hopefully he will have he`s peppers back by next week sometime!!![]()
![]()
![]()
![]()


Moderator: Tailspin
EishBoet wrote:Strewt, now u won`t belief this, the AP who`s to sign off my wife`s aeroplane, has had his AP licence lapse. Hopefully he will have he`s peppers back by next week sometime!!![]()
![]()
![]()
![]()
Boet wrote:Strewt, now u won`t belief this, the AP who`s to sign off my wife`s aeroplane, has had his AP licence lapse. Hopefully he will have he`s peppers back by next week sometime!!![]()
![]()
![]()
![]()
Waar kan jy reguit ry? Het julle nie potholes nie?Kingfisher wrote:Jaaaaa Boet, deesdae vang hulle jou as jy reguit op die pad ry.......![]()
Boet dit is snaak want ek het die selfde motor as jy en in 'n gewone Bushbaby, nie die Explorer nie en terwyl jy redelike regter rudder nodig het was dit nooit nodig om hom deur die firewall te trap nieBoet wrote:OK, terug by die errouplyns, myne se rudder is nou te klein. Ek is besig om die ding 60mm meer cord te gee. Dalk werk hy dan beter. n Ou taily pilot het hom anderdag gevliee, en reken as ek die errie vir n effense novice gee, sal dit groot sports wees. VOL regter rudder nodig vir opstyg en uitklim. Baie exiting. Sal later as ek klaar die mod gedoen het foudies opsit.
Dis daai tjooooooon pipe wat oom Boet op daai errouplyn hetJvTonder wrote:Boet dit is snaak want ek het die selfde motor as jy en in 'n gewone Bushbaby, nie die Explorer nie en terwyl jy redelike regter rudder nodig het was dit nooit nodig om hom deur die firewall te trap nieBoet wrote:OK, terug by die errouplyns, myne se rudder is nou te klein. Ek is besig om die ding 60mm meer cord te gee. Dalk werk hy dan beter. n Ou taily pilot het hom anderdag gevliee, en reken as ek die errie vir n effense novice gee, sal dit groot sports wees. VOL regter rudder nodig vir opstyg en uitklim. Baie exiting. Sal later as ek klaar die mod gedoen het foudies opsit.. Ook het ek nooit gevoel dat die rudder te klein is nie, hoekom die verskil dink jy, sal graag wil weet!
Groete
J
Ratkas verhouding?Boet wrote:Jy kan my moer as ek weet! Ek probeer nog uitvind. Nou net n lekker draai gaan vlieg. Prop is gestel op 5200rpm, static. Cruise @ 5000 is 110mpu.Nie te shabby nie. Prop is n 3 blade 70" Warp.
Users browsing this forum: No registered users and 4 guests