Finally: MY own Bushbaby Explorer

Aircraft Projects Underway or Completed

Moderator: Tailspin

User avatar
JvTonder
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1356
Joined: Mon Sep 14, 2009 10:47 am
Location: Rhinopark

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Postby JvTonder » Fri Sep 07, 2012 10:26 am

Boet wrote:Strewt, now u won`t belief this, the AP who`s to sign off my wife`s aeroplane, has had his AP licence lapse. Hopefully he will have he`s peppers back by next week sometime!! :shock: :roll: :roll: :roll: :roll:
Eish (**) :lol:
Flying feeds the soul!
User avatar
Goose
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1177
Joined: Tue Nov 04, 2008 10:18 pm
Location: Pretoria, FAWB

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Postby Goose » Fri Sep 07, 2012 8:23 pm

Boet wrote:Strewt, now u won`t belief this, the AP who`s to sign off my wife`s aeroplane, has had his AP licence lapse. Hopefully he will have he`s peppers back by next week sometime!! :shock: :roll: :roll: :roll: :roll:

Trap sy bal Oom Boet :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol:
User avatar
Boet
Three Thousand
Three Thousand
Posts: 3795
Joined: Sun Jun 05, 2005 4:40 pm

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Postby Boet » Tue Sep 11, 2012 7:20 pm

Die AP is darem nou weer AP. Maar nou is daar eers weer familie verpligtinge. My Jongste en mooiste raak oormore 21. :shock: .............................................
User avatar
Boet
Three Thousand
Three Thousand
Posts: 3795
Joined: Sun Jun 05, 2005 4:40 pm

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Postby Boet » Tue Sep 11, 2012 7:26 pm

CFD came to visit this weekend past. He took this nice pic.........
Attachments
Sept_2012_3.jpg
Sept_2012_3.jpg (65.18 KiB) Viewed 3324 times
User avatar
Frootbat
Got my wings at last
Got my wings at last
Posts: 236
Joined: Wed Jul 19, 2006 2:57 pm
Location: Panorama Jhb.

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Postby Frootbat » Tue Sep 11, 2012 10:34 pm

Frootbat visited Boet.
Attachments
Kuier by Boet.jpg
Namaqualand
Hannes.
Bantam B22J (ZU-DUX)
Luff your aerie.
User avatar
Boet
Three Thousand
Three Thousand
Posts: 3795
Joined: Sun Jun 05, 2005 4:40 pm

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Postby Boet » Sun Sep 16, 2012 6:12 pm

Dankie vir jou besoek! Kom weer!! Genadiglik veilig terug by die huis. It is very uncivilized to be driving when you could have been flying. The road was busy this afternoon. Assholes galore! Completely ignoring the safety of fellow road users or the speedlimit, overtaking against double solid lines. I am a nervous wreck!! And not a speedcop in sight.











And no, I am not drunk, just doging `em potoles! :evil:
User avatar
Kingfisher
Got my wings at last
Got my wings at last
Posts: 231
Joined: Sat Jul 12, 2008 10:08 am
Location: Randfontein

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Postby Kingfisher » Mon Sep 17, 2012 11:13 am

Jaaaaa Boet, deesdae vang hulle jou as jy reguit op die pad ry....... :lol: :lol:
User avatar
Air Hog
The Boss
The Boss
Posts: 1783
Joined: Sun Oct 05, 2008 5:53 pm
Location: Kroon Airfield, Home of Rosslyn Microflyers, Pretoria

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Postby Air Hog » Mon Sep 17, 2012 1:36 pm

Kingfisher wrote:Jaaaaa Boet, deesdae vang hulle jou as jy reguit op die pad ry....... :lol: :lol:
Waar kan jy reguit ry? Het julle nie potholes nie? :roll: :shock: :lol:
Johan Welman - aka Air Hog
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"
User avatar
Kingfisher
Got my wings at last
Got my wings at last
Posts: 231
Joined: Sat Jul 12, 2008 10:08 am
Location: Randfontein

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Postby Kingfisher » Mon Sep 17, 2012 1:45 pm

Dis hoekom hulle jou vang, dis net die dronk ouens wat reguit ry ##
User avatar
Boet
Three Thousand
Three Thousand
Posts: 3795
Joined: Sun Jun 05, 2005 4:40 pm

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Postby Boet » Mon Sep 17, 2012 8:24 pm

Jaaaaa wragtig. :lol: :lol: :lol: Die pad tussen ons en die volgende dorp is al so gepatch, die patches is ook al gepatch, en nou is die patches ook op want hulle patch nie meer die moertoe gepatchde pad nie........ en so ry daar n KLOMP bliksems rond met swart BMW`s met sulke blink "Drug Dealer Wheels" op die pad patches se geld. En al wat ons oor het is n paar signs wat se: STADIG: POTHOLES. Bleddie poepolle. Liewers n sign opsit wat se: "Groet solank jou kar, want hier gaan hy sy gat sien". :evil:
User avatar
Boet
Three Thousand
Three Thousand
Posts: 3795
Joined: Sun Jun 05, 2005 4:40 pm

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Postby Boet » Mon Sep 17, 2012 8:33 pm

OK, terug by die errouplyns, myne se rudder is nou te klein. Ek is besig om die ding 60mm meer cord te gee. Dalk werk hy dan beter. n Ou taily pilot het hom anderdag gevliee, en reken as ek die errie vir n effense novice gee, sal dit groot sports wees. VOL regter rudder nodig vir opstyg en uitklim. Baie exiting. Sal later as ek klaar die mod gedoen het foudies opsit.
User avatar
JvTonder
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1356
Joined: Mon Sep 14, 2009 10:47 am
Location: Rhinopark

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Postby JvTonder » Tue Sep 18, 2012 6:53 pm

Boet wrote:OK, terug by die errouplyns, myne se rudder is nou te klein. Ek is besig om die ding 60mm meer cord te gee. Dalk werk hy dan beter. n Ou taily pilot het hom anderdag gevliee, en reken as ek die errie vir n effense novice gee, sal dit groot sports wees. VOL regter rudder nodig vir opstyg en uitklim. Baie exiting. Sal later as ek klaar die mod gedoen het foudies opsit.
Boet dit is snaak want ek het die selfde motor as jy en in 'n gewone Bushbaby, nie die Explorer nie en terwyl jy redelike regter rudder nodig het was dit nooit nodig om hom deur die firewall te trap nie 8) . Ook het ek nooit gevoel dat die rudder te klein is nie, hoekom die verskil dink jy, sal graag wil weet!

Groete
J
Flying feeds the soul!
User avatar
Goose
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1177
Joined: Tue Nov 04, 2008 10:18 pm
Location: Pretoria, FAWB

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Postby Goose » Tue Sep 18, 2012 8:53 pm

JvTonder wrote:
Boet wrote:OK, terug by die errouplyns, myne se rudder is nou te klein. Ek is besig om die ding 60mm meer cord te gee. Dalk werk hy dan beter. n Ou taily pilot het hom anderdag gevliee, en reken as ek die errie vir n effense novice gee, sal dit groot sports wees. VOL regter rudder nodig vir opstyg en uitklim. Baie exiting. Sal later as ek klaar die mod gedoen het foudies opsit.
Boet dit is snaak want ek het die selfde motor as jy en in 'n gewone Bushbaby, nie die Explorer nie en terwyl jy redelike regter rudder nodig het was dit nooit nodig om hom deur die firewall te trap nie 8) . Ook het ek nooit gevoel dat die rudder te klein is nie, hoekom die verskil dink jy, sal graag wil weet!

Groete
J
Dis daai tjooooooon pipe wat oom Boet op daai errouplyn het (^^)
User avatar
Boet
Three Thousand
Three Thousand
Posts: 3795
Joined: Sun Jun 05, 2005 4:40 pm

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Postby Boet » Wed Sep 19, 2012 9:22 am

Jy kan my moer as ek weet! Ek probeer nog uitvind. Nou net n lekker draai gaan vlieg. Prop is gestel op 5200rpm, static. Cruise @ 5000 is 110mpu. vhpy Nie te shabby nie. Prop is n 3 blade 70" Warp.
User avatar
JvTonder
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1356
Joined: Mon Sep 14, 2009 10:47 am
Location: Rhinopark

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Postby JvTonder » Wed Sep 19, 2012 11:12 am

Boet wrote:Jy kan my moer as ek weet! Ek probeer nog uitvind. Nou net n lekker draai gaan vlieg. Prop is gestel op 5200rpm, static. Cruise @ 5000 is 110mpu. vhpy Nie te shabby nie. Prop is n 3 blade 70" Warp.
Ratkas verhouding?
Flying feeds the soul!

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 8 guests