

Sien uit daarna

He he he! Ons sal maar sien... het jy skaapribbetjies ook? Dude, neem fotos van jou braai.. Ek het 'n idee jy gaan sukkel om krummelpap te maak soos wat ek kan! (Pap en sous is nie "eksklusief in Potties" nie - dis eksklusief waar Asterix ookal braai!.Piet Bez wrote:Hi Alan
Ek sal met die volgende braai daar wees en ek sal vir ons pap en sous maak. Pap en sous sal dan nie meer eksklusief in Potties wees nie.
It's a pity. Guess I'll just shoot straight through. I don't need dem speeches by dem beaurocrats.Bundy wrote:Hmmm... ja that's a rather large spanner stuck there chom. I have to be at FAKT at 05h30 on the 13th....Stef will be flying in later on with the rest of the ML gang.
Troy's B day party will prob be on the 14th so I'm out in any case.![]()
Why dont you guys Fly to Blue Max in the Afternoon on the 13th...then you can attend the AGM as well Asterix? Perhaps you will get more insight into what the ARO does....or the "beaurocrats" as you call them.![]()
I am happy to arrange a Braai on the 12th in the evening for the pilots....sleep over then fly to FAKT in the morning? Sounds Festive
Nee wat Oom Polla, lyk my die ou bietjie 80 myltjies Elandskamp toe maak die ML manne bang. In die verlede het ek sommer gou op 'n Vrydagmiddag deurgevlieg... Hulle gaan eerder op Kittyhawk luister vir die burokrate se storietjies as wat hulle vlieg!Blue Max wrote:![]()
Goeie more,
Dis lekker om al julle manne se stories daar in ML te lees..
Onthou net ek is steeds n Microlander al hanger ek nie daar nie..
En julle manne kan gerus vir my kom huier by Elands Quad en Microlights.
Soos Asterix se dit is 80 nm soontoe, jy slaap daar Saterdag aand en vlieg weer terug Sondag oggend..
Yes Asterix, kry die manne bymekaar, daar is manne wie ek graag wil ontmoet,..!!
Praat weer later..
EEn van die dae terug daar in good old SA.!!!
Users browsing this forum: No registered users and 7 guests