Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

The meeting place for gyronauts, gyronuts and those nuts about gyro's

Moderators: Gyronaut, Condor, FO Gyro

User avatar
Jabbanaught
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1177
Joined: Sat Sep 01, 2007 7:45 pm
Location: FASH - Stellenbosch

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby Jabbanaught » Wed Apr 13, 2011 9:11 am

THI wrote:Sjoe maar julle speel nie! Sal beslis 'n draai moet kom maak!!
JY sal moet ry boetie , aangesien jy nie vlieg nie ## ## ## xxx ^
Autogyro - Calidus ZU- ???
Magni M22 - ZU EGA
User avatar
Pieter Smith
Flying low - mind the power lines
Flying low - mind the power lines
Posts: 379
Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
Location: Alldays, Limpopo

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby Pieter Smith » Fri May 06, 2011 1:44 pm

Vanaf 01 June 2010 tot en met 31 Desember 2010 het daar 6 Vliegtuie Alldays besoek. Ons het die Alldyas Vliegklub op 12 Januarie 2011 gestig en met ledegelde dadelik die vliegveld begin opgradeer en na vandag se Savannah XL en Cessna 182 wat Alldays besoek het staan ons nou op 51 Vliegtuie vir die Jaar wat van die Alldays vliegveld gebruik gemaak het. Ons beoog om 100+ Vliegtuie van regoor Suid Afrika op die naweek van 17 & 18 Junie 2011 op Alldays te verwelkom.
User avatar
FLYNOTE
Flying low - mind the power lines
Flying low - mind the power lines
Posts: 399
Joined: Tue Feb 17, 2009 2:10 pm

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby FLYNOTE » Sat May 14, 2011 6:29 am

Petrus, gooi daar so paar gastehuise of lêplekke se name uit dat n man solank jou nes vir die naweek kan beginne vasmaak!
User avatar
Pieter Smith
Flying low - mind the power lines
Flying low - mind the power lines
Posts: 379
Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
Location: Alldays, Limpopo

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby Pieter Smith » Sat May 14, 2011 9:31 am

Please visit our website: www.alldaysvliegklub.co.za and complete the form: ( Bevestig / Confirm ) if you are planning to visit us on the weekend of 16-19 June for our Alldays Fly-inn Festival.

For more info see the website ( www.alldaysvliegklub.co.za ) it Live at last.
Attachments
a3 ATC tower gras.jpg
a5 Voertuig Parkering.jpg
a6 Alldays LD10.jpg
a8 Finals 10.jpg
a9 Alldays Runway.jpg
a11 Final 10.jpg
User avatar
Pieter Smith
Flying low - mind the power lines
Flying low - mind the power lines
Posts: 379
Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
Location: Alldays, Limpopo

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby Pieter Smith » Sat May 14, 2011 10:33 am

FLYNOTE wrote:Petrus, gooi daar so paar gastehuise of lêplekke se name uit dat n man solank jou nes vir die naweek kan beginne vasmaak!
Hi FLYNOTE,
Sien 'n volledige akkommodasie lys op ons webwerf: www.alldaysvliegklub.co.za
Bel Magalakwena River Lodge of Bivak eerste. Dis albei baie mooi plekke en voorsien vervoer vanaf die vliegveld tot by die lodge.
Bel my as jul nie reg kom nie, daar is nog baie ander plek ook beskikbaar.

Groete
Pieter
User avatar
Gyronaut
Toooooo Thousand
Toooooo Thousand
Posts: 2265
Joined: Mon Oct 30, 2006 4:26 pm
Location: Morningstar - Cape Town, Western Cape

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby Gyronaut » Sat May 14, 2011 9:09 pm

BEG BORROW OR STEAL !!!

My Softness and I would really like to attend this but its helluva far from Cape Town. Following on from Ozgyro, We are looking at flying to JHB with Kulula/1Time/SAA/BA then begging, borrowing or stealing a gyro in JHB and flying it to Alldays.

If anyone knows of a gyro that may be rented/loaned to a relatively low-hour, slightly experienced gyro fanatic for the weekend, please let me know otherwise I will trawl the hangars and hot-wire one because I know there are quite a few under-utilised gyro's in that part of the world.
:lol:
User avatar
BONZAI BELL
I hate turbulence
I hate turbulence
Posts: 337
Joined: Fri Sep 17, 2010 11:54 am
Location: Springs Airfield

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby BONZAI BELL » Sat May 14, 2011 11:25 pm

Hi daar Len
Daar is n M-24 in ons hanger by Springs wat te koop is. Ek sal probeer uitvind of die eienaar dit sal verhuur vir die naweek.
Groete
Swannie
ZU-EOL
Magni M-22
User avatar
Pieter Smith
Flying low - mind the power lines
Flying low - mind the power lines
Posts: 379
Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
Location: Alldays, Limpopo

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby Pieter Smith » Sun May 15, 2011 1:46 pm

BONZAI BELL wrote:Hi daar Len
Daar is n M-24 in ons hanger by Springs wat te koop is. Ek sal probeer uitvind of die eienaar dit sal verhuur vir die naweek.
Groete
Swannie
Swannie, se vir die man van die M24 dat sy kaanse om n koper te kry is beter as sy Gyro op Alldays is as in die HANGER en Len sal die Gyro vir hom gratis Alldays toe vlieg. heheheheheh Dalk werk dit. :lol: :lol: :lol: :lol: (^^)
User avatar
BONZAI BELL
I hate turbulence
I hate turbulence
Posts: 337
Joined: Fri Sep 17, 2010 11:54 am
Location: Springs Airfield

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby BONZAI BELL » Sun May 15, 2011 2:08 pm

Dis mos my plan. Dit maak in elk geval sin . Ek dink in elk geval dat ons n paar manne gaan oortuig om gyro pilots te word.
Groete
Swannie
ZU-EOL
Magni M-22
User avatar
Gyronaut
Toooooo Thousand
Toooooo Thousand
Posts: 2265
Joined: Mon Oct 30, 2006 4:26 pm
Location: Morningstar - Cape Town, Western Cape

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby Gyronaut » Sun May 15, 2011 8:37 pm

Ek stem saam, ons sal sy splrinternuwe mooi Gyro gaan afwys vir hom! Sallie eers geld vra nie :lol:
Sal sal selfs 'for sale' stickers op hom plak vhpy
(^^)
User avatar
Pieter Smith
Flying low - mind the power lines
Flying low - mind the power lines
Posts: 379
Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
Location: Alldays, Limpopo

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby Pieter Smith » Sun May 29, 2011 1:45 pm

18 days to go.
Die Alldays Vliegveld maak gereed vir groot dinge en alles val nou mooi in plek.
Eskom het die kragpunt die week aangelê.
Die kamp terrein se ablusie ( Warmwater storte) se dak is op en sal die week klaar wees.
Die ATC toring is klaar en lyk baie baie mooi.
Die water is aangelê en tanks is op.
Dis net die krag kabels en spotlights dan kan die PARTY BEGIN!!!!!!!!!!! (^^)
Attachments
ATC Alldays Tower.jpg
ESKOM.jpg
Eskom kraglyn.jpg
Kamp terrein Ablusie.jpg
Roller.jpg
Toilette.jpg
Wagtail
Woohoo 100 posts - flying high
Woohoo 100 posts - flying high
Posts: 118
Joined: Wed Jan 31, 2007 4:23 pm

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby Wagtail » Sun May 29, 2011 8:43 pm

Nou ja, dit lyk my die klomp van Wagtail is ook maar weer op pad. Ons klomp gaan op die vliegveld kamp. Party van ons "gewone" lede is land-uit so die groep gaan bietjie kleiner wees.

Len, as jy nie regkom nie, ons het darrem 'n ELA 07S wat jy kan huur vir die naweek.....die Kriek is natuurlik ook beskikbaar.....as julle genoeg geld het.......... ## ## ##

As enigiemand anders wil onderhandel oor 'n "hire and fly" vir die naweek kan julle my gerus kontak.

Groete vir eers
User avatar
Pieter Smith
Flying low - mind the power lines
Flying low - mind the power lines
Posts: 379
Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
Location: Alldays, Limpopo

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby Pieter Smith » Tue May 31, 2011 12:16 pm

Wagtail wrote: Len, as jy nie regkom nie, ............die Kriek is natuurlik ook beskikbaar.....as julle genoeg geld het.......... ## ## ##
Len ek " dare " jou, vat die KRIEK. :lol:
flying-i
First solo
Posts: 77
Joined: Mon Jul 04, 2005 11:25 am
Location: Cape

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby flying-i » Tue May 31, 2011 1:22 pm

Pieter is this the courtesy vehicle to go to town and back?
Attachments
Roller[1].jpg
Experience is what you get when you don't get what you want.
User avatar
fransstrydom
Look I'm flying
Look I'm flying
Posts: 221
Joined: Wed Apr 30, 2008 7:45 am

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby fransstrydom » Wed Jun 01, 2011 11:34 am

Pieter,kan jy vir ons n idee gee van hoeveel toilette/storte beskikbaar is vir die wat daar wil kamp?
franss

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 8 guests