JY sal moet ry boetie , aangesien jy nie vlieg nieTHI wrote:Sjoe maar julle speel nie! Sal beslis 'n draai moet kom maak!!





Moderators: Gyronaut, Condor, FO Gyro
JY sal moet ry boetie , aangesien jy nie vlieg nieTHI wrote:Sjoe maar julle speel nie! Sal beslis 'n draai moet kom maak!!
Hi FLYNOTE,FLYNOTE wrote:Petrus, gooi daar so paar gastehuise of lêplekke se name uit dat n man solank jou nes vir die naweek kan beginne vasmaak!
Swannie, se vir die man van die M24 dat sy kaanse om n koper te kry is beter as sy Gyro op Alldays is as in die HANGER en Len sal die Gyro vir hom gratis Alldays toe vlieg. heheheheheh Dalk werk dit.BONZAI BELL wrote:Hi daar Len
Daar is n M-24 in ons hanger by Springs wat te koop is. Ek sal probeer uitvind of die eienaar dit sal verhuur vir die naweek.
Groete
Swannie
Len ek " dare " jou, vat die KRIEK.Wagtail wrote: Len, as jy nie regkom nie, ............die Kriek is natuurlik ook beskikbaar.....as julle genoeg geld het..........![]()
![]()
![]()
Users browsing this forum: No registered users and 6 guests