Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011
- Pieter Smith
- Flying low - mind the power lines
- Posts: 379
- Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
- Location: Alldays, Limpopo
Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011
Ons Vliegfees vergadering gister het baie goed afgeloop. Ons was 33 mense, 6 nuwe lede het aangesluit en almal is bereid om te help waar hul kan.
Baie dankie aan Pieter ( BuckEye) en Renier wat met sy mooi lambada van Warmbad ingevlieg het om die middag saam met ons te kom geniet en dankie vir die flip Pieter.
Ons belpan groot dinge vir die naweek 17 & 18 Junie hier op Alldays en gaan dit 'n naweek wees om nie te mis nie.
Ons volgende vergadewring is Sondag 13 Maart om 12:00 ( Bring en braai met Kleiduif skiet na die vergadering by Alldays Vliegveld) ALMAL WELKOM
Baie dankie aan Pieter ( BuckEye) en Renier wat met sy mooi lambada van Warmbad ingevlieg het om die middag saam met ons te kom geniet en dankie vir die flip Pieter.
Ons belpan groot dinge vir die naweek 17 & 18 Junie hier op Alldays en gaan dit 'n naweek wees om nie te mis nie.
Ons volgende vergadewring is Sondag 13 Maart om 12:00 ( Bring en braai met Kleiduif skiet na die vergadering by Alldays Vliegveld) ALMAL WELKOM
- Pieter Smith
- Flying low - mind the power lines
- Posts: 379
- Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
- Location: Alldays, Limpopo
Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011
Gister by Alldays Vliegveld. Volgende Fees vergadering 13 Maart 12:00 by die vliegveld. Almal welkom.
- Pieter Smith
- Flying low - mind the power lines
- Posts: 379
- Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
- Location: Alldays, Limpopo
- Low Level
- Frequent Flyer
- Posts: 1204
- Joined: Fri Jul 28, 2006 6:18 pm
- Location: Pretoria - Rhino park
Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011
Het julle glad nie 'n garage wat karre verkoop nie - shame. 

Happiness is: Wanting what you have.
ZU-CFW
My soul called, and it wants it's life back. Only one thing to do. Let's fly.

- MPL Pilot
- Whats the right frequency?
- Posts: 275
- Joined: Sun Jun 28, 2009 9:33 pm
- Location: Hartbeespoort
Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011
Daar is darem n vulstasie
Soos wat ek na al Pieter se posts kyk, lyk die klomp op Alldays nogals jolig
Sodra die UFO reg is om die langpad te vat, gaan ons verseker by julle kom inloer.

If you fail.... get up and try again. That is the only way to succeed!
ZS-VMS, ZU-RGG, ZU-FWY
ZS-VMS, ZU-RGG, ZU-FWY
- Pieter Smith
- Flying low - mind the power lines
- Posts: 379
- Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
- Location: Alldays, Limpopo
Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011
@ Low Level :Low Level wrote:Het julle glad nie 'n garage wat karre verkoop nie - shame.

@ MPL Pilot,
Sien uit om die UFO op Alldays te verwelkom. Ja nee, Alldays is bekend vir sy jolige mense, en ons beplan groot dinge vir Junie. Dit gaan 'n naweek wees om nie te mis nie.

- Hub-Bar
- Ready for the first flight
- Posts: 45
- Joined: Tue Jan 15, 2008 8:56 pm
- Location: Pearly Beach Airstrip GANSBAAI
Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011
Hi Pieter,
Julle ouens se geesdrif is verskriklik aansteeklik man! Maak my sommer lus en gryp die Bantam en kom - net bleddie ver en lank tot daar en terug @ 50 knope. Ek het baie mooi herinneringe daar van julle wereld. So 'n paar jaar gelede met die Bantam die Limpopo langs gevlieg en by Bivak oorgeslaap - stunning mense en stunning plek! Miskien kry ek tog nog 'n plan gemaak!
Groetnis uit Gansbaai
Francois Marais

ZU-DTS : RAF 2000
ZU-ECS : Bantam B22J
ZU-DTS : RAF 2000
ZU-ECS : Bantam B22J
- Pieter Smith
- Flying low - mind the power lines
- Posts: 379
- Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
- Location: Alldays, Limpopo
- Pieter Smith
- Flying low - mind the power lines
- Posts: 379
- Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
- Location: Alldays, Limpopo
Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011
Ons vorder goed by die vliegveld en so ook die papwiele op die Grader.
Ons is 'n groot groep wat elk baie opgewonde is en hard werk aan een groot doel.......DIE VlIEGFEES . Ons volgende bring en braai is Sondag 13 Maart om 12:00 by die vliegveld. Almal is welkom om die middag saam met ons te kom geniet en help beplan aan: ( The biggest little flyinn festival in the world)

-
- Frequent Flyer
- Posts: 1000
- Joined: Sun May 10, 2009 5:29 pm
- Location: Heidelberg Gauteng
- Contact:
Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011
Ja,nee!!Dis lekkker om n grader met n yskoue bier se wiel te change!Alldays klink soos Dewetsdorp daar is meer bottelstore as wat daar mense is!Pieter Smith wrote:Ons vorder goed by die vliegveld en so ook die papwiele op die Grader.![]()
Ons is 'n groot groep wat elk baie opgewonde is en hard werk aan een groot doel.......DIE VlIEGFEES . Ons volgende bring en braai is Sondag 13 Maart om 12:00 by die vliegveld. Almal is welkom om die middag saam met ons te kom geniet en help beplan aan: ( The biggest little flyinn festival in the world)

FLY SAFE!!FLYBOY OBD.Aerotrike Scout 503 ZU-CAI.
- nicow
- The Big Four K
- Posts: 5060
- Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
- Location: Mooketsi,Duiwelskloof
- Contact:
Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011
Dit gaan 'n lekker fees wees!
- Pieter Smith
- Flying low - mind the power lines
- Posts: 379
- Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
- Location: Alldays, Limpopo
Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011
Hub-Bar wrote:Hi Pieter,
Julle ouens se geesdrif is verskriklik aansteeklik man! Maak my sommer lus en gryp die Bantam en kom - net bleddie ver en lank tot daar en terug @ 50 knope. Ek het baie mooi herinneringe daar van julle wereld. So 'n paar jaar gelede met die Bantam die Limpopo langs gevlieg en by Bivak oorgeslaap - stunning mense en stunning plek! Miskien kry ek tog nog 'n plan gemaak!
Groetnis uit Gansbaai
Francois Marais
Hallo oom,
Is baie bly oom het besluit om uit Gansbaai te kom kuier hier in die Bosveld vir die Vliegfees. Het oom reg gekom met akkommodasie? Sien baie uit om oom op Alldays te verwelkom.
Groete
Pieter
- Hub-Bar
- Ready for the first flight
- Posts: 45
- Joined: Tue Jan 15, 2008 8:56 pm
- Location: Pearly Beach Airstrip GANSBAAI
Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011
Hi Pieter,
Ja man, ipv 50 knope al die pad, kom ek nou so @ +/- 350 knope tot op Lanseria en dan @ 90 knope tot daar by julle! Dankie, het reggekom met akkomodasie by Elmarie & Danie - so met die gesels met hulle klink dit asof lekker in julle wereld net nie kan opdroog nie. Sien baie uit om die naweek saam met julle te vier! En groot asb, drop tog net daai ‘oom’ ding – ons ou toppies wil dit nie hoor nie. Voorspoed met die reelings en die harde werk – sien julle daar.
Groetnis
Ja man, ipv 50 knope al die pad, kom ek nou so @ +/- 350 knope tot op Lanseria en dan @ 90 knope tot daar by julle! Dankie, het reggekom met akkomodasie by Elmarie & Danie - so met die gesels met hulle klink dit asof lekker in julle wereld net nie kan opdroog nie. Sien baie uit om die naweek saam met julle te vier! En groot asb, drop tog net daai ‘oom’ ding – ons ou toppies wil dit nie hoor nie. Voorspoed met die reelings en die harde werk – sien julle daar.
Groetnis
Francois Marais
ZU-DTS : RAF 2000
ZU-ECS : Bantam B22J
ZU-DTS : RAF 2000
ZU-ECS : Bantam B22J
- Pieter Smith
- Flying low - mind the power lines
- Posts: 379
- Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
- Location: Alldays, Limpopo
Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011
Die Alldays Runway lyk amper weer soos die dag toe dit nuut gebou is in 1979.
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 4 guests