Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Upcoming flying events, fly-ins, airshows, flights etc
User avatar
Pieter Smith
Flying low - mind the power lines
Flying low - mind the power lines
Posts: 379
Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
Location: Alldays, Limpopo

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby Pieter Smith » Mon Feb 28, 2011 9:06 am

Ons Vliegfees vergadering gister het baie goed afgeloop. Ons was 33 mense, 6 nuwe lede het aangesluit en almal is bereid om te help waar hul kan.
Baie dankie aan Pieter ( BuckEye) en Renier wat met sy mooi lambada van Warmbad ingevlieg het om die middag saam met ons te kom geniet en dankie vir die flip Pieter.
Ons belpan groot dinge vir die naweek 17 & 18 Junie hier op Alldays en gaan dit 'n naweek wees om nie te mis nie.
Ons volgende vergadewring is Sondag 13 Maart om 12:00 ( Bring en braai met Kleiduif skiet na die vergadering by Alldays Vliegveld) ALMAL WELKOM
Attachments
Sondag @ vliegveld 01.jpg
Sondag @ vliegveld 03.jpg
Sondag @ vliegveld 04.jpg
Sondag @ vliegveld 06.jpg
Op Alldays speel die kinders nie met honde nie.
User avatar
Pieter Smith
Flying low - mind the power lines
Flying low - mind the power lines
Posts: 379
Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
Location: Alldays, Limpopo

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby Pieter Smith » Mon Feb 28, 2011 9:14 am

Gister by Alldays Vliegveld. Volgende Fees vergadering 13 Maart 12:00 by die vliegveld. Almal welkom.
Attachments
Sondag @ vliegveld 08.jpg
Sondag @ vliegveld 10.jpg
Luister hier kerels, die gaan n M&%$#se Fees wees.
Sondag @ vliegveld 12.jpg
Sondag @ vliegveld 13.jpg
Sondag @ vliegveld 20.jpg
Sondag @ vliegveld 17.jpg
Sondag @ vliegveld 14.jpg
User avatar
Pieter Smith
Flying low - mind the power lines
Flying low - mind the power lines
Posts: 379
Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
Location: Alldays, Limpopo

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby Pieter Smith » Mon Feb 28, 2011 1:26 pm

BuckEye se Lambada @ Alldays
Attachments
Sondag @ vliegveld 21.jpg
User avatar
Low Level
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1204
Joined: Fri Jul 28, 2006 6:18 pm
Location: Pretoria - Rhino park

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby Low Level » Mon Feb 28, 2011 3:28 pm

Het julle glad nie 'n garage wat karre verkoop nie - shame. :(
Happiness is: Wanting what you have.
ZU-CFW
My soul called, and it wants it's life back. Only one thing to do. Let's fly.
User avatar
MPL Pilot
Whats the right frequency?
Whats the right frequency?
Posts: 275
Joined: Sun Jun 28, 2009 9:33 pm
Location: Hartbeespoort

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby MPL Pilot » Tue Mar 01, 2011 8:16 am

Daar is darem n vulstasie ##
Soos wat ek na al Pieter se posts kyk, lyk die klomp op Alldays nogals jolig (^^)
Sodra die UFO reg is om die langpad te vat, gaan ons verseker by julle kom inloer.
If you fail.... get up and try again. That is the only way to succeed!
ZS-VMS, ZU-RGG, ZU-FWY
User avatar
Pieter Smith
Flying low - mind the power lines
Flying low - mind the power lines
Posts: 379
Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
Location: Alldays, Limpopo

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby Pieter Smith » Tue Mar 01, 2011 10:11 am

Low Level wrote:Het julle glad nie 'n garage wat karre verkoop nie - shame. :(
@ Low Level : :lol: Hier is net een Hotel, 'n Bottelstoor, 'n Plaas *@%huis en 'n Poskantoor. O, dis lekker op ALLDAYS! :lol: :lol: :lol: :lol:

@ MPL Pilot,
Sien uit om die UFO op Alldays te verwelkom. Ja nee, Alldays is bekend vir sy jolige mense, en ons beplan groot dinge vir Junie. Dit gaan 'n naweek wees om nie te mis nie. ## ## ##
User avatar
Hub-Bar
Ready for the first flight
Posts: 45
Joined: Tue Jan 15, 2008 8:56 pm
Location: Pearly Beach Airstrip GANSBAAI

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby Hub-Bar » Wed Mar 02, 2011 7:15 pm

Hi Pieter,

Julle ouens se geesdrif is verskriklik aansteeklik man! Maak my sommer lus en gryp die Bantam en kom - net bleddie ver en lank tot daar en terug @ 50 knope. Ek het baie mooi herinneringe daar van julle wereld. So 'n paar jaar gelede met die Bantam die Limpopo langs gevlieg en by Bivak oorgeslaap - stunning mense en stunning plek! Miskien kry ek tog nog 'n plan gemaak!

Groetnis uit Gansbaai
Francois Marais
Francois Marais
ZU-DTS : RAF 2000
ZU-ECS : Bantam B22J
User avatar
Pieter Smith
Flying low - mind the power lines
Flying low - mind the power lines
Posts: 379
Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
Location: Alldays, Limpopo

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby Pieter Smith » Sun Mar 06, 2011 9:18 am

Vordering by die Vliegveld.
Attachments
Gader John.jpg
Grader papwiel.jpg
Grader Vliegveld.jpg
Vliegveld toilets.jpg
Vliegveld toilets 2.jpg
User avatar
Pieter Smith
Flying low - mind the power lines
Flying low - mind the power lines
Posts: 379
Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
Location: Alldays, Limpopo

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby Pieter Smith » Sun Mar 06, 2011 9:24 am

Ons vorder goed by die vliegveld en so ook die papwiele op die Grader. :lol: :lol: Ons is 'n groot groep wat elk baie opgewonde is en hard werk aan een groot doel.......DIE VlIEGFEES . Ons volgende bring en braai is Sondag 13 Maart om 12:00 by die vliegveld. Almal is welkom om die middag saam met ons te kom geniet en help beplan aan: ( The biggest little flyinn festival in the world)
HENNING JOHAN
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1000
Joined: Sun May 10, 2009 5:29 pm
Location: Heidelberg Gauteng
Contact:

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby HENNING JOHAN » Sun Mar 06, 2011 10:02 am

Pieter Smith wrote:Ons vorder goed by die vliegveld en so ook die papwiele op die Grader. :lol: :lol: Ons is 'n groot groep wat elk baie opgewonde is en hard werk aan een groot doel.......DIE VlIEGFEES . Ons volgende bring en braai is Sondag 13 Maart om 12:00 by die vliegveld. Almal is welkom om die middag saam met ons te kom geniet en help beplan aan: ( The biggest little flyinn festival in the world)
Ja,nee!!Dis lekkker om n grader met n yskoue bier se wiel te change!Alldays klink soos Dewetsdorp daar is meer bottelstore as wat daar mense is! :lol: :lol: (^^)
FLY SAFE!!FLYBOY OBD.Aerotrike Scout 503 ZU-CAI.
User avatar
nicow
The Big Four K
The Big Four K
Posts: 5060
Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
Location: Mooketsi,Duiwelskloof
Contact:

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby nicow » Mon Mar 07, 2011 8:15 am

Dit gaan 'n lekker fees wees!
Nico
Limpopo Flight School
nico@limpopoflightschool.co.za
User avatar
Pieter Smith
Flying low - mind the power lines
Flying low - mind the power lines
Posts: 379
Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
Location: Alldays, Limpopo

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby Pieter Smith » Thu Mar 10, 2011 12:55 pm

Hub-Bar wrote:Hi Pieter,

Julle ouens se geesdrif is verskriklik aansteeklik man! Maak my sommer lus en gryp die Bantam en kom - net bleddie ver en lank tot daar en terug @ 50 knope. Ek het baie mooi herinneringe daar van julle wereld. So 'n paar jaar gelede met die Bantam die Limpopo langs gevlieg en by Bivak oorgeslaap - stunning mense en stunning plek! Miskien kry ek tog nog 'n plan gemaak!

Groetnis uit Gansbaai
Francois Marais

Hallo oom,
Is baie bly oom het besluit om uit Gansbaai te kom kuier hier in die Bosveld vir die Vliegfees. Het oom reg gekom met akkommodasie? Sien baie uit om oom op Alldays te verwelkom.
Groete
Pieter
User avatar
Hub-Bar
Ready for the first flight
Posts: 45
Joined: Tue Jan 15, 2008 8:56 pm
Location: Pearly Beach Airstrip GANSBAAI

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby Hub-Bar » Thu Mar 10, 2011 9:57 pm

Hi Pieter,

Ja man, ipv 50 knope al die pad, kom ek nou so @ +/- 350 knope tot op Lanseria en dan @ 90 knope tot daar by julle! Dankie, het reggekom met akkomodasie by Elmarie & Danie - so met die gesels met hulle klink dit asof lekker in julle wereld net nie kan opdroog nie. Sien baie uit om die naweek saam met julle te vier! En groot asb, drop tog net daai ‘oom’ ding – ons ou toppies wil dit nie hoor nie. Voorspoed met die reelings en die harde werk – sien julle daar.

Groetnis
Francois Marais
ZU-DTS : RAF 2000
ZU-ECS : Bantam B22J
User avatar
Pieter Smith
Flying low - mind the power lines
Flying low - mind the power lines
Posts: 379
Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
Location: Alldays, Limpopo

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby Pieter Smith » Thu Mar 17, 2011 7:48 am

Die Alldays Runway lyk amper weer soos die dag toe dit nuut gebou is in 1979.
Attachments
Finals 10 on 15.03.jpg
Alldays Vliegveld is amper weer soos dit gelyk het in 1979
FAAL 15.03.2011.jpg
50m + 30m Runway + 50m x 1450m
User avatar
nicow
The Big Four K
The Big Four K
Posts: 5060
Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
Location: Mooketsi,Duiwelskloof
Contact:

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby nicow » Thu Mar 17, 2011 7:56 am

Baie mooi!
Nico
Limpopo Flight School
nico@limpopoflightschool.co.za

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests