Cobra with Toyota Yaris 1NZ motor :
Moderator: Tailspin
Re: Cobra with Toyota Yaris 1NZ motor :
Dit kan werk. Sit die 1NZ se intake ook op so n moeilike plek?? En so ietsie aan vriend Wallaby. ek het nie die Yaris projek opsy gestoot nie. My Yaris enjin is by Diesel-Dog. Hy het n beter fasiliteit om met enjins aan te karring as ek. Noem my dan maar n "SA - maker" as jy wil, maar een van die dae sal jy n enjin nodig he vir jou blik-errie, en dan kan jy maar vir jou n Jarissie insit.
Re: Cobra with Toyota Yaris 1NZ motor :
Ai Boet, ek het nie daai een op jou gemik nie, hoor! Ek's net verbaas met die vinnige vorderring van Jaco. Ek weet mos jy is in Moerlandspan en vêr van die Kaap af en mens kan nie gou ry en iets gaan kry as jy iets soek nie. Gaan môre ry om my aerie'tjie te gaan kry. Dan is dit nog 'n ruk voor ek 'n enjin gaan soek.
Life- I did it my way.....
The world is not enough!
- Manie Rossouw
The world is not enough!
- Manie Rossouw
Re: Cobra with Toyota Yaris 1NZ motor :
Die Inlet Manifold is in 'n ongemaklike posisie vir 'n belt drive aangesien dit oorhang aan die Flywheel se kant, maar vir 'n Gearbox is dit OK. Kyk op die vorige bladsy, boonste foto van die onderste drie, sal jy die oorhang kan sien met die tydelike KNN filter wat ek waarskynlik gaan vervang met 'n Pancake Filter om die Prop te mis. Net voor die Filter is daat 'n Tydelike Drukmeter aangebring om die Brandstof druk te sien vir die enjin instellings.
Baie Mooi Errie vir ou Grote, Geluk !
Happy Flying and Safe Landings
Baie Mooi Errie vir ou Grote, Geluk !
Happy Flying and Safe Landings
Re: Cobra with Toyota Yaris 1NZ motor :
Dankie Jaco. Ek hou jou vordering met groot belangstelling dop.
Re: Cobra with Toyota Yaris 1NZ motor :
nou wanneer vliee hy dan?
- SOUT (RIP)
- First solo
- Posts: 98
- Joined: Mon Oct 12, 2009 1:38 pm
Re: Cobra with Toyota Yaris 1NZ motor :
Hi Oupa G
I trust you are well
Please please pretty please ....................post some pictures of the cobra as it is now. I am burning to see how she looks like
Thank you kindly
Sout

Boet, The Guys from Aerotech had some quality problems with there gear manufacturing contractor , They have received all parts and are busy with the assembly and testing. They promised the gearbox by the 25th
Meantime running the engine regularly to get some testing hours on the clock. Runs very smooth, No problems so far. I had a spacer made to fit the Prop directly to the Crank just to get some resistance on the motor. Can't go more than 2250 rpm with my 70" Warpdrive Prop, (Will increase the blade pitch though) but at least it is something. Should fit it tomorrow.
Sout, It still looks exactly as on Page 2
Cheers.

Jaco, jy moet nou vir daai gearbox omie se hy moet nou sy gat roer, jou vlie-lus sleep seker al op die grond!!
Re: Cobra with Toyota Yaris 1NZ motor :
Ja Swaer, Dis maar swaar swaer
Ek het oor die naweek weer aan hulle 'n epos gestuur en al my verlange verduidelik !
Het laas week 'n Tussenstuk laat sny om die Prop direk op die "Crank" te laat pas sodat ek die enjin
darem teen werkslas kan loop. Natuurlik wil die Aerrie nou agtertoe loop, maar minstens kan
ek nou 'n paar behoorlike toetsure op die enjin kry.
Het ook nou gladnie meer probleme met enjin hitte nie en kan ek die tydelike waaier op die waterverkoeler
afhaal!
Dis nogal Interresant hoe die hele klank van die enjin verander ! Ek hoor nou feitlik net die Prop se geraas.
Sal More 'n Foto of 2 plaas, ook van die "cover" oor die voorste bewegende dele.

Last edited by JACO on Tue Mar 30, 2010 1:44 pm, edited 1 time in total.
Re: Cobra with Toyota Yaris 1NZ motor :
OK, nou het jy darem al n reverse gear. Dis nou vir daai tye wat dinge vorentoe nie te goed lyk nie!!!
Re: Cobra with Toyota Yaris 1NZ motor :
Jis Jaco, nou moet daai dem gearbox darem wragtig sy opwagting maak, anders gaan jou voete begin wortels groei! Wat gaan aan ou maat??
Re: Cobra with Toyota Yaris 1NZ motor :
Hi Boet
Ja ek vlieg al bietjies, bietjies sonder vlerke. Die box is glo reeds gepos, maar alle goedere vanaf Europa is mos nou vertraag met die Vulkaniese stof en dies meer.
Ons is intussen besig om 'n "Full Fairing" te bou. "Mould" amper voltooi, maar sal seker nog veranderings aanbring. Ook besig met nog 'n Cobra wat sowat 'n jaar gelede weggehol het sonder die piloot. Redelike skade opgedoen. Behoort binnekort in die lug te wees.
Sal dalk moet oor leer vlieg, al vergeet hoe !

Jaaaa, die verdomde vulkaan is daarbo amper so erg soos die "fifiane" hier onder by ons??
-
- Pre flight checks done
- Posts: 35
- Joined: Wed Dec 05, 2007 8:49 pm
- Location: Port Elizabeth
Re: Cobra with Toyota Yaris 1NZ motor :
Hello Jaco well done on a very interesting project
If I may ask :
how did the ecu fit onto the wiring loom
did you need the original car loom and just plug it in or make your own as the engines dont come with it
who made the engine mount
what are your thoughts on a belt drive if you reposition the intake manifolds
regards
Kallie

4 solo flights builds character
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 18 guests