Ja Swaer, Dis maar swaar swaer
Ek het oor die naweek weer aan hulle 'n epos gestuur en al my verlange verduidelik !
Het laas week 'n Tussenstuk laat sny om die Prop direk op die "Crank" te laat pas sodat ek die enjin
darem teen werkslas kan loop. Natuurlik wil die Aerrie nou agtertoe loop, maar minstens kan
ek nou 'n paar behoorlike toetsure op die enjin kry.
Het ook nou gladnie meer probleme met enjin hitte nie en kan ek die tydelike waaier op die waterverkoeler
afhaal!
Dis nogal Interresant hoe die hele klank van die enjin verander ! Ek hoor nou feitlik net die Prop se geraas.
Sal More 'n Foto of 2 plaas, ook van die "cover" oor die voorste bewegende dele.
Cheers.