Postby Boet » Tue Jan 30, 2007 8:15 pm
GR8 dad, ek maak nou eers kjint groot. Met en op universiteit en een op Vredendal, is die tjieng skraps vir rondvlieg. Ek hoor maar julle vlieg so lekker rond. Kom kuier julle maar vir my, en geniet die unieke vryheid van vlug in my hoek. Hier is nie so baie berge om jou rond te gooi nie!