
Okay - so I'm going - first things first - let me go onto our HR system and book the leave!

James julle kan vir Willie op Phalaborwa kuier of hy kan julle op Hippo kry met sy thunderbird.Hy ken die area baie goed.Dan in hoedspruit is nog 'n trike skool agter die spar.Baie gawe mense.Kyk uit vir die rotors @ hippo!Klink na 'n lekker trippie die van julle!!Asterix wrote:TO THE POTTIES PEOPLE::![]()
Ek en Nico het nou net gesels: Ons beplanning Numbi toe is soos volg:
1. Donderdag 27 September Hippo Pools toe, via 'n punt net suid van Wolkberg wat omtrent op 6200 voet is. Eerste leg tot by draaipunt omtrent 65 myl, al langs die noordekant van die Ysterberg, ons ry lekker hoog - so 8000 voet - oor die wal dan afdraande Hippo Pools toe (1700 ft agl) - 56myl. So 'n totaal van omtrent 120 myl - net so oor die twee ure vir trikes wat cruise teen 55. Ons is vir omtrent so 10 myl oor die hogere berge, omtrent in die middel van die hele vlug. daarna is afdraande! Ons doen hom lekker vroeg, dan is ons oor die wal voor die sports begin. Res vannie dag relax by Hippo Pools en bietjie rondvlieg wildtuin se kant toe.
2. Vrydagoggend vlieg ons Numbi toe - afhangende van die roete so tussen 60 en 80 myl. As die weer mooi is vlieg ons oor die canyon, as die weer sleg is bly ons laag oor die laeveld en vlieg reguit Numbi toe.
3. Terugvlieg - vra vir Nico - ek gaan Standerton toe van daar af.
Laat weet wie belangstel - ek sal bookings hanteer by Hippo Pools - maar elke ou moet self sy Numbi boek. (Hippo Pools het "budget rooms" teen 135 pp per nag. Ek dink dis goed genoeg, maar besluit self. Gaan check op http://www.hippopools.co.za)
Ons mis die eerste dag van Numbi - Nico het bietjie "time-constraints". Maar volgende oggend is lekker naby - met baie roete-opsies afhangende van die weer. hopelik is dit nie bewolk nie dan kan ons 'n vroegoggend vlug doen oor Blyde Canyon.
PM my of bel vir Nico as jy wil saam.
James
Asterix,Asterix wrote:If I may add a postscript to all my above postings: Gents, none of my concerns above were aimed at any individual. It has more to do with the fact that I am easily lured into behavior that leaves me disgusted with myself when I have to get up early the next morning. And go and pre-flight, whilst cursing myself. A small amount of arm-twisting is usually enough - and then my flying becomes work. Just wanted to be sure that my arm will not be twisted.![]()
Tyd dat ek grootword!
Thatchman wrote:Numbi rates and options
Users browsing this forum: No registered users and 4 guests