Pieter dit is ouens soos jy wat die moeite doen om by te woon wat nog n groot verskil in die toekoms in ons sport gaan maak .Pieter Smith wrote:Ek het ook di AGM bygewoon saterdag, sterkte aan di nuwe " Committee" vi 2011. Hoop om meer Gyro fly-inns te sien en dat ons mekaar beter kan leer ken.
Dit sou net vir my nice gewees het as di voorsitter elke persoon in die vergadering n kans gegee het om homself voor te stel. Daar was net 27 mense, dit sou nie so lank gevat het nie. Ek het 450 km gery net om di AGM bytewoon en net Gerrit Roux het hom aan my voorgestel en Gerrit het my ook aan Braam Hecter voorgestel. Die ander 24 wonder ek nou nog wie is wie? Hoop om julle blad te skud die 4de Desember, by Kitty Hawk. Veilig vlieg, oor en uit tot volgende keer!!!!!
Condor wrote:The SAGPA AGM was held at Kitty Hawk on Saturday and we thank all 27 members that made the time to attend.
Your committee for 2010/11 is as follows:
Chairman
Eric Torr
Vice Chairman/Secretary
Gerrit Roux
Pilot Training
Len Klopper
Technical
Weidie Vorster
Johan von Ludwig
Treasurer
Juanita Kruger
Gyro Talk Moderators
FOGyro
Magnificent
Condor
Regional Representatives
Gauteng = Glen Dean
KZN = Mike French
Limpopo = ??
Western Cape = ??
We will try our best to meet your expectations and invite all members to forward all your ideas and grievances to us directly.
Dankie
Paul
Geluk ouboet met jou verkiesing
