SAGPA AGM 2010

The meeting place for gyronauts, gyronuts and those nuts about gyro's

Moderators: Gyronaut, Condor, FO Gyro

User avatar
Jabbanaught
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1177
Joined: Sat Sep 01, 2007 7:45 pm
Location: FASH - Stellenbosch

Re: SAGPA AGM 2010

Postby Jabbanaught » Tue Oct 12, 2010 2:40 pm

Pieter Smith wrote:Ek het ook di AGM bygewoon saterdag, sterkte aan di nuwe " Committee" vi 2011. Hoop om meer Gyro fly-inns te sien en dat ons mekaar beter kan leer ken.
Dit sou net vir my nice gewees het as di voorsitter elke persoon in die vergadering n kans gegee het om homself voor te stel. Daar was net 27 mense, dit sou nie so lank gevat het nie. Ek het 450 km gery net om di AGM bytewoon en net Gerrit Roux het hom aan my voorgestel en Gerrit het my ook aan Braam Hecter voorgestel. Die ander 24 wonder ek nou nog wie is wie? Hoop om julle blad te skud die 4de Desember, by Kitty Hawk. Veilig vlieg, oor en uit tot volgende keer!!!!!
Condor wrote:The SAGPA AGM was held at Kitty Hawk on Saturday and we thank all 27 members that made the time to attend.

Your committee for 2010/11 is as follows:

Chairman
Eric Torr

Vice Chairman/Secretary
Gerrit Roux

Pilot Training
Len Klopper

Technical
Weidie Vorster
Johan von Ludwig

Treasurer
Juanita Kruger

Gyro Talk Moderators
FOGyro
Magnificent
Condor

Regional Representatives
Gauteng = Glen Dean
KZN = Mike French
Limpopo = ??
Western Cape = ??

We will try our best to meet your expectations and invite all members to forward all your ideas and grievances to us directly.
Pieter dit is ouens soos jy wat die moeite doen om by te woon wat nog n groot verskil in die toekoms in ons sport gaan maak .

Dankie


Paul

Geluk ouboet met jou verkiesing !!!!
Autogyro - Calidus ZU- ???
Magni M22 - ZU EGA
User avatar
Low Level
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1204
Joined: Fri Jul 28, 2006 6:18 pm
Location: Pretoria - Rhino park

Re: SAGPA AGM 2010

Postby Low Level » Wed Oct 13, 2010 9:52 am

Pieter Smith wrote:Dit sou net vir my nice gewees het as di voorsitter elke persoon in die vergadering n kans gegee het om homself voor te stel. Daar was net 27 mense, dit sou nie so lank gevat het nie. Ek het 450 km gery net om di AGM bytewoon en net Gerrit Roux het hom aan my voorgestel en Gerrit het my ook aan Braam Hecter voorgestel. Die ander 24 wonder ek nou nog wie is wie?
Waar woorde. Toe ek nie die RAF sien nie, het ek gedink jy het dit nie gemaak nie.
Pieter Smith wrote:Die ander 24 wonder ek nou nog wie is wie? Hoop om julle blad te skud die 4de Desember, by Kitty Hawk. Veilig vlieg, oor en uit tot volgende keer!!!!!
Hoop om dan te ontmoet. (^^)
Happiness is: Wanting what you have.
ZU-CFW
My soul called, and it wants it's life back. Only one thing to do. Let's fly.
User avatar
MAGNIficent
Got my wings at last
Got my wings at last
Posts: 230
Joined: Fri Dec 07, 2007 10:36 am
Location: Pretoria

Re: SAGPA AGM 2010

Postby MAGNIficent » Wed Oct 13, 2010 10:10 am

Wat van 'n groep foto by die volgende byeenkomste.
To fly is LIFE...!!!
Keep on LIVING...!!
User avatar
Gyronaut
Toooooo Thousand
Toooooo Thousand
Posts: 2265
Joined: Mon Oct 30, 2006 4:26 pm
Location: Morningstar - Cape Town, Western Cape

Re: SAGPA AGM 2010

Postby Gyronaut » Wed Oct 13, 2010 10:41 am

I would like to thank the outgoing committee members for their hard work for our association to date. =D*

Congratulations to Eric, Gerrit, Weidi, Johan, Juanita, Glen and Mike. I know you will do us proud.

I personally am humbled by the appointment and undertake to do my best to raise the quality of Training and Instruction for Gyroplanes nationally for all the obvious safety reasons and to get them into their rightful place amongst the light sport aircraft. I look forward to suggestions, input, criticism etc from all the vastly more knowledgeable people on here and on Avcom for assistance.

Thanks in advance.

Len
User avatar
Pieter Smith
Flying low - mind the power lines
Flying low - mind the power lines
Posts: 379
Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
Location: Alldays, Limpopo

Re: SAGPA AGM 2010

Postby Pieter Smith » Thu Oct 14, 2010 5:19 pm

Hallo,
Kan iemand dalk vir ons weer so lys van die committee van 2011 "post" met die tipe Gyro wat elk vlieg langs elke persoon se naam asb. Ek wil niks bewys of dit sal geen verskil maak nie. Ek probeer ma net die persone begin koppel aan n prentjie! Wie vlieg wat? Dankie, as iemand so gaaf sal wees.
Condor wrote:The SAGPA AGM was held at Kitty Hawk on Saturday and we thank all 27 members that made the time to attend.

Your committee for 2010/11 is as follows:

Chairman
Eric Torr (Gyrosa)

Vice Chairman/Secretary
Gerrit Roux (Condor)

Pilot Training
Len Klopper (Gyronaut)

Technical
Weidie Vorster (MAGNIficent)
Johan von Ludwig (Wagtail)

Treasurer
Juanita Kruger

Gyro Talk Moderators
FOGyro
Magnificent
Condor

Regional Representatives
Gauteng = Glen Dean (Old No 7)
KZN = Mike French
Limpopo = ??
Western Cape = ??

We will try our best to meet your expectations and invite all members to forward all your ideas and grievances to us directly.
User avatar
Tinkerbell
Nothing beats flying
Nothing beats flying
Posts: 407
Joined: Mon Oct 30, 2006 9:02 am
Location: Kitty Hawk
Contact:

Re: SAGPA AGM 2010

Postby Tinkerbell » Thu Oct 14, 2010 7:30 pm

Seen at the 2010 SAGPA AGM
Attachments
AGM 1.jpg
AGM 1.jpg (79.88 KiB) Viewed 2594 times
AGM 2.jpg
AGM 2.jpg (53.02 KiB) Viewed 2594 times
AGM 3.jpg
AGM 3.jpg (69.17 KiB) Viewed 2594 times
AGM 4.jpg
AGM 4.jpg (59.49 KiB) Viewed 2594 times
AGM 5.jpg
AGM 5.jpg (67.86 KiB) Viewed 2594 times
The person who says it can't be done should not interrupt the person doing it.
ZU-RKU Zen
ZU-RTM Calidus
http://www.altairaviation.co.za
User avatar
Tinkerbell
Nothing beats flying
Nothing beats flying
Posts: 407
Joined: Mon Oct 30, 2006 9:02 am
Location: Kitty Hawk
Contact:

Re: SAGPA AGM 2010

Postby Tinkerbell » Thu Oct 14, 2010 7:36 pm

So ver ek weet is dit as volg. Iemand anders kan dalk korrigeer en voltooi as nodig

Eric Torr Magni M16
Gerrit Roux Magni M22
Len Klopper Sycamore, Magni M24
Weidie Vorster
Johan von Ludwig Alles van Kriek tot Xenon
Juanita Kruger Ela, Xenon
FOGyro MT03
Magnificent Magni M16
Condor Magni M22
Gauteng = Glen Dean Magni M22
KZN = Mike French MT03
Limpopo = ??
Western Cape = ??
The person who says it can't be done should not interrupt the person doing it.
ZU-RKU Zen
ZU-RTM Calidus
http://www.altairaviation.co.za
User avatar
BirDY
Looking at the sky
Posts: 8
Joined: Mon Oct 11, 2010 9:58 am
Location: KZN

Re: SAGPA AGM 2010

Postby BirDY » Fri Oct 15, 2010 9:07 am

Pieter, sien jy is van Alldays en vlieg 'n RAF. Wil jy nie aanbied om Verteenwoordiger van Limpopo te wees nie?
Behoort dan verteenwoordiging van meeste Gyro-make op die kommitee te he. -0<
Magni M16
User avatar
Condor
Whats the right frequency?
Whats the right frequency?
Posts: 290
Joined: Tue Nov 08, 2005 8:52 pm
Location: Kitty Hawk

Re: SAGPA AGM 2010

Postby Condor » Fri Oct 15, 2010 9:32 am

Kan iemand dalk vir ons weer so lys van die committee van 2011 "post" met die tipe Gyro wat elk vlieg langs elke persoon se naam asb. Ek wil niks bewys of dit sal geen verskil maak nie. Ek probeer ma net die persone begin koppel aan n prentjie! Wie vlieg wat? Dankie, as iemand so gaaf sal wees.

Hi Pieter

As daar een ding is waarvoor die huidige komitee hom gaan be-ywer sal dit wees om die myne-is-beter-as-joune in SAGPA uit te skakel.

Ons is daar om die belange van Gyrovlieg in Suid Afrika te bevorder en nie om enige vervaardiger te bevoordeel of af te skiet nie.
Auto-Gyro Calidus ZU-RRG
User avatar
Pieter Smith
Flying low - mind the power lines
Flying low - mind the power lines
Posts: 379
Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
Location: Alldays, Limpopo

Re: SAGPA AGM 2010

Postby Pieter Smith » Fri Oct 15, 2010 10:06 am

Luister jou nou mooi vi my!!!!
Ek het en sal nooit se myne-is-beter-as-joune nie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Waar val jy UIT???
Dit is mense soos jy wat maak dat daar ni nog meer Gyro pilots aan SAGPA behoor nie en dat lede ni weer sal aansluit volgende jaar, (as dit jou huiding is hoe om nuwe lede te hanteer) . Ek wil graag almal ontmoed, begin uitvind wie is wie en wie vlieg wat met al die skuilname van julle(Condor) Ek probeer betrokke raak en flyinns bywoon en self een probeer reel vi volgende jaar hier inni Bosveld.Ons sit met n 1.5 km teen aanloopbaan 35m breed, en seker van die mooiste vlieg areas inni land. Magalakwena Rivier wat hier inni Limpopo in loop. Mapungubwe Nationale park waar SA, Zim en Bots bymekaar kom. Dit is regtig iets om te sien. n Alldays flyinn weekend!! EK PROBEER GEEN VERVAARDIGER BEVOORDEEL NIE MAAR WEL, GYROVLIEG IN SA!!!
Condor wrote:Kan iemand dalk vir ons weer so lys van die committee van 2011 "post" met die tipe Gyro wat elk vlieg langs elke persoon se naam asb. Ek wil niks bewys of dit sal geen verskil maak nie. Ek probeer ma net die persone begin koppel aan n prentjie! Wie vlieg wat? Dankie, as iemand so gaaf sal wees.

Hi Pieter

As daar een ding is waarvoor die huidige komitee hom gaan be-ywer sal dit wees om die myne-is-beter-as-joune in SAGPA uit te skakel.

Ons is daar om die belange van Gyrovlieg in Suid Afrika te bevorder en nie om enige vervaardiger te bevoordeel of af te skiet nie.
User avatar
Pieter Smith
Flying low - mind the power lines
Flying low - mind the power lines
Posts: 379
Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
Location: Alldays, Limpopo

Re: SAGPA AGM 2010

Postby Pieter Smith » Fri Oct 15, 2010 10:18 am

Tinkerbell, baie danki vi di lys. Dit was baie gaaf van jou. Ek het nou al min of meer n prentjie wie is wie en nou weet ek ook wat hul vlieg. Nogmaals baie dankie.
Go Gyro vlieg SA!!!!!!
User avatar
t-bird
Top Gun
Top Gun
Posts: 717
Joined: Wed Jun 01, 2005 6:03 pm
Location: Brisbane

Re: SAGPA AGM 2010

Postby t-bird » Fri Oct 15, 2010 10:49 am

Hi Pieter

Ek dink nie dit is wat Condor bedoel het nie.

Hy wil graag he iemand met 'n RAF moet ook op die komitee wees sodat al die Gyros verteenwoordig word.

Groete

Callie
User avatar
Jabbanaught
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1177
Joined: Sat Sep 01, 2007 7:45 pm
Location: FASH - Stellenbosch

Re: SAGPA AGM 2010

Postby Jabbanaught » Fri Oct 15, 2010 10:54 am

Pieter Smith wrote:Luister jou nou mooi vi my!!!!
Ek het en sal nooit se myne-is-beter-as-joune nie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Waar val jy UIT???
Dit is mense soos jy wat maak dat daar ni nog meer Gyro pilots aan SAGPA behoor nie en dat lede ni weer sal aansluit volgende jaar, (as dit jou huiding is hoe om nuwe lede te hanteer) . Ek wil graag almal ontmoed, begin uitvind wie is wie en wie vlieg wat met al die skuilname van julle(Condor) Ek probeer betrokke raak en flyinns bywoon en self een probeer reel vi volgende jaar hier inni Bosveld.Ons sit met n 1.5 km teen aanloopbaan 35m breed, en seker van die mooiste vlieg areas inni land. Magalakwena Rivier wat hier inni Limpopo in loop. Mapungubwe Nationale park waar SA, Zim en Bots bymekaar kom. Dit is regtig iets om te sien. n Alldays flyinn weekend!! EK PROBEER GEEN VERVAARDIGER BEVOORDEEL NIE MAAR WEL, GYROVLIEG IN SA!!!
Condor wrote:Kan iemand dalk vir ons weer so lys van die committee van 2011 "post" met die tipe Gyro wat elk vlieg langs elke persoon se naam asb. Ek wil niks bewys of dit sal geen verskil maak nie. Ek probeer ma net die persone begin koppel aan n prentjie! Wie vlieg wat? Dankie, as iemand so gaaf sal wees.

Hi Pieter

As daar een ding is waarvoor die huidige komitee hom gaan be-ywer sal dit wees om die myne-is-beter-as-joune in SAGPA uit te skakel.

Ons is daar om die belange van Gyrovlieg in Suid Afrika te bevorder en nie om enige vervaardiger te bevoordeel of af te skiet nie.
Pieter ek Dink jy het Condor verkeerd verstaan , en dalk met reg aangesien daar altyd n tou trekkery was mbt vervaardigers . Eending kan ek jou belowe is dat Condor se bedoeling was dat as die komitee van 2011 , alles oor GYRO VLIEG en veiligheid sal gaan , en dit is elke persoon se reg om te vlieg wat hy of sy wil , soos wat jy passievol is oor jou gyro so is almal.

Rondom die ontmoet van persone en pilots , stem ek met jou saam , ek het al die meeste van die die ouens in die Weskaap ontmoet , en ja ken nog nie almal nie , maar ek stem saam dat dit lekker is om n ou langs sy masjien te sien . Miskien moet ons n voorstel maak aan SAGPA om alle geregistreerde gyro's se detail by RAASA / CAA te kry dan kan ons n mail aan daardie persone stuur om n Foto van hom haar langs die masjien in te stuur , dan kan ons die SAGPA website so op datum hou met aktiewe pilots en eienaars .

Rondom die Skuilname , Ek dink nie dit is enige iemand se intensie om agter n skuilnaam weg te kruip nie , die nature van die forum het maar net so begin met skuilname .

Ek dink nie Condor sal omgee as ek aan jou se dat hy Gerrit Roux is wat jou gegroet het by die AGM en Ek wel ek is sy kleinboet Paul Roux .

Dankie vir jou entoesiasme vir die sport , hoop ek onmoet jou gou

Paul
Autogyro - Calidus ZU- ???
Magni M22 - ZU EGA
User avatar
Pieter Smith
Flying low - mind the power lines
Flying low - mind the power lines
Posts: 379
Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
Location: Alldays, Limpopo

Re: SAGPA AGM 2010

Postby Pieter Smith » Fri Oct 15, 2010 12:36 pm

Baie jammer, ek het dit ni lelik bedoel ni, sal julle ander dag om n groot bosveldvuur op die oewer van di Limpopo met n klomp Gyro`s in die agtergrond, mooi vertel hoe ek al voel. Ek het Gerrit "ge-inbox" en het vir n oomblik ni geweet Condor is daai "smart" ou wat hom aan my kom voorstel het nie. Ek aanvaar ( case closed) ???
Lekke vlieg die naweek, hoop di Bulle wen!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! (^^) (^^)
User avatar
Jabbanaught
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1177
Joined: Sat Sep 01, 2007 7:45 pm
Location: FASH - Stellenbosch

Re: SAGPA AGM 2010

Postby Jabbanaught » Fri Oct 15, 2010 1:12 pm

Pieter Smith wrote:Baie jammer, ek het dit ni lelik bedoel ni, sal julle ander dag om n groot bosveldvuur op die oewer van di Limpopo met n klomp Gyro`s in die agtergrond, mooi vertel hoe ek al voel. Ek het Gerrit "ge-inbox" en het vir n oomblik ni geweet Condor is daai "smart" ou wat hom aan my kom voorstel het nie. Ek aanvaar ( case closed) ???
Lekke vlieg die naweek, hoop di Bulle wen!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! (^^) (^^)
Geniet jou Naweek , Jip mag die Bulle WEN !!!!
Autogyro - Calidus ZU- ???
Magni M22 - ZU EGA

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 11 guests