Oil temp on BB

Technical questions, advice, sharing information etc (aircraft, engines, instruments, weather and such)
User avatar
Bennie Vorster
Toooooo Thousand
Toooooo Thousand
Posts: 2111
Joined: Sun Nov 13, 2005 1:57 pm
Location: Newcastle
Contact:

Re: Oil temp on BB

Postby Bennie Vorster » Wed Jan 21, 2009 4:35 pm

Boet wrote:Hallo Brain, just yanking your chain.. :lol: RE: Vortex generators, I told you so. vhpy vhpy Bly jy is tevrede, en jou vliegtuigie is nou veiliger. vhpy vhpy 9 Die vollas is nie so bad nie, net party van die bl&^%$#@ms wat die goed opbou vir errouplanes weet nie so lekker wat hulle doen nie. Ek het baie baie amper my gat gesien met n Volla.)

En my Bank bestuurder ook....... (**)
Growing old is far more dangerous than flying !!!
Bennie Vorster
083 277 5110
PeterH
Signed up at flight school
Posts: 22
Joined: Mon Dec 15, 2008 8:21 am

Re: Oil temp on BB

Postby PeterH » Mon Jan 26, 2009 10:20 pm

Hi Brian
Minder van die ek ek en meer van die ons ons en dankie dat hy uitgesorteer is.
Ek wil net vir Boet sê hoe groot is jou ........ (blokke) want jy ry langpad met 'n LANDY en vlieg met ' V-DUB.
User avatar
Boet
Three Thousand
Three Thousand
Posts: 3795
Joined: Sun Jun 05, 2005 4:40 pm

Re: Oil temp on BB

Postby Boet » Tue Jan 27, 2009 7:58 pm

Moet net nie die Landy onder jou slaapkamervenster oornag parkeer nie. Hy staan en BREEK jou heelnag wakker. :lol: Die Landy is al erg genoeg, maar om met n Volla te vlieg. Eiiiiiishhh. vat n ou met groot "blokke". :wink:
User avatar
Brian
Got my wings at last
Got my wings at last
Posts: 226
Joined: Thu Mar 29, 2007 8:24 pm

Re: Oil temp on BB

Postby Brian » Thu Jan 29, 2009 9:35 pm

Boet jy en Pieter moet bietjie op n stil aand gaan sit en luister hoe roes n cruiser ## ## ##
User avatar
Boet
Three Thousand
Three Thousand
Posts: 3795
Joined: Sun Jun 05, 2005 4:40 pm

Re: Oil temp on BB

Postby Boet » Fri Jan 30, 2009 10:14 pm

Ek het in die 70`s in Oranjemund by die diamantmyne gewerk as n Mining supervisor. My ryding daar by die werk was n Landie. Baaaie pret gehad met die Landies. Jy is later so goed met die ding, jy "chyns gheers" 8 keer sonder dat sy ratkas kap of krap. 1ste rat low range,vir die wegtrek, 2de chyns, 1 ste rat hoog, 3de chyns, 2 de rat low range, en so gaan jy aan,tot by 4 de rat hoog:- 8 ratte!! Klink amper soos n Oskos lorretjie sonder exos brieke wat deur n lekker windgat boy bestuur word. Jy raak gesout om in sand te ry, en sit later net nie meer vas nie! Maar ek het agtergekom hulle vrot ook maar lekker op van die blikwurm daar teen die weskus. Jy ry nog so lekker, dan sak sak die Landie inmekaar, soos n perd uit n Ronald Ragan Western wat in n trip-wire ingehardloop het. En dan ry jy nie verder nie. Die Landie n sorry sight, chassis middeldeur, en olie loop oral uit. Oor Oranjemund se Landies kan ek vir jou n boek skryf. Ons was toe n klomp jong latte bymekaar, en het vet pret met die Landies gehad, EN CDM het ons daarvoor betaal ook nog. :wink:

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 6 guests