Dagse mense..
Ek het so n ruk gelede met julle gepraat oor n FLY-IN wat ek wil begin.Wel eks terug van oor die waters en bly op n plaas tussen Vaalwater en Ellisras.Ek soek julle opinie en terugvoering oor dit wat ek beplan.Wel ek is besig om n grondbaan van so 1,3km te skraap met die doel om moontlik ook vastevlerk vliegtuie te akkomadeer.Ek het n groot stoor waar omtrend 15 vliegtuie kan staan en uit wind en weer is,Die idee is om julle mense n wegbreek kaans te gee vir n naweek of wat ook al..Hier is eenhede teen die rivier met n lekker kroeg en braaiplek,wildkyk,en baie mooi roetes om te vlieg al langs die Mogol rivier en Limpopo en Hans strydom dam.En nog vele meer..Ons beoog ook om opleiding te gee op microlights ens..Dis pragtig hier en mense van die stad sal dit BAIE geniet...
Ek soek graag terugvoer om te sien wat die belangstelling gaan wees...Ek beoog om dit die 1ste Sept oop te stel..
Groete en enige navrae bel my gerus op 0722466609.
FLY-IN FOR A WEEKEND
Re: FLY-IN FOR A WEEKEND
Jy moet mooi kykna die datums wat jy gebruik of dit nie met iets anders bots nie dit klink goed.
Wat het jy met akomadasie gedoen hoe lyk dit en wat kos dit per aand.
Gee vir ons n GPS plot sodat ons op Google Earth kan gaan kyk.
Wat van wilde diere oppi runway of is daar n draad gespan.
Wat is die rigting van die baan? Opdraand of gelyk.
Is daar enige obsticals wat n mens moet voor uitkyk, soos hoogspannings drade.
Sodra die baan geskraap is kry n lug foto en plaas dit hier.

Empty Toy Box
Busy Arranging for new toy.
Graham Cooper
Busy Arranging for new toy.
Graham Cooper
Re: FLY-IN FOR A WEEKEND
English asseblief
I cant like to speak afrikaans so magnifacently

I cant like to speak afrikaans so magnifacently
ZU-BFS Aquilla
ZU-SMC Cheetah
Benoni
Impukane Nkwazi
MISASA Treasurer
ZU-SMC Cheetah
Benoni
Impukane Nkwazi
MISASA Treasurer
- Willie
- The sky is all mine
- Posts: 463
- Joined: Sun Jun 18, 2006 7:23 pm
- Location: Phalaborwa
- Contact:
Re: FLY-IN FOR A WEEKEND
Genade Ernst
Ek het jou berig skoon mis gelees. Dit sal lekker wees om daar te kom kuier. Ek stel beslis belang. Agent se vrae is iets waarop ek ook graag antwoorde wil hê.
Groete
Willie
Ek het jou berig skoon mis gelees. Dit sal lekker wees om daar te kom kuier. Ek stel beslis belang. Agent se vrae is iets waarop ek ook graag antwoorde wil hê.
Groete
Willie
http://www.africa-24.com/results3.php?p ... pa=fe_path
ZS-APM C182
ZS-UJC Hatz
ZS-VTV Thunderbird MK4
ZU-EJD Thorp T-18
ZS-PPT Tecnam Sierra
ZS-UGS VP2
ZS-UNC KR2
ZS-AEG Trike (Crashed @ Hippo Pools))
ZS-DMW Tripacer Crashed 1985
ZS-APM C182
ZS-UJC Hatz
ZS-VTV Thunderbird MK4
ZU-EJD Thorp T-18
ZS-PPT Tecnam Sierra
ZS-UGS VP2
ZS-UNC KR2
ZS-AEG Trike (Crashed @ Hippo Pools))
ZS-DMW Tripacer Crashed 1985
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 6 guests