Ek sal daar wees......pietmeyer wrote:Tracer
Ons sal maar weer moet saam vlieg en die keer n paar fotos neem. Sal my kamera onthou volgende keer
Sien jou die naweek dalk by Aero57

Ek sal daar wees......pietmeyer wrote:Tracer
Ons sal maar weer moet saam vlieg en die keer n paar fotos neem. Sal my kamera onthou volgende keer
Sien jou die naweek dalk by Aero57
Hi Nicow,nicow wrote:Tracer
Mooi fotos.
Waar is jou eerste foto (00151)geneem?Dit lyk snaaks met diep slote,en sirkels,is dit 'n nuwe uitbreiding/woongebied?
Users browsing this forum: No registered users and 15 guests