Net si vir die interessantheid. My avatar foudie is geneem in 1971, die jaar toe ek begin leer het om te vlieg. 16. Waas my dae. Om van my NAGTE nie eers te praat nie!!
jaaaaaaaaa, julle is sommer jaloers. Kry vir jou n errie sodat sy langs jou kan sit. Dit is meer persoonlik, en dan hoef sy nie in jou gatkant te sit en vaskyk nie.