Edward Longshanks het Suid Afrika toe gekom om die Boere op te f... Hy bring 4000 troepe saam. Hy kom by die battlefield en check daar in die verte op 'n koppie staan 'n figuur met blonde hare in 'n kortbroek met 'n kam in sy kous. "Rooinek!" skree die Boer op die koppie. "Kom hier jou Engelse moer...! I will gives you one helluva gatskop!"
Edward draai om na sy bevelvoerder en sê: "Take 20 men and deal with that Boer upstart!"
Die bevelvoerder doen so. Tien minute later op die randjie van die koppie kom die Boer weer tevoorskyn: "You! English donner! Stuur the rest of your rooinekke. I will f.. them almal op!"
Edward raak ietwat geirriteerd en se vir die bevelvoerder: "Take 100 men and kill that little guttersnipe!"
Die bevelvoerder stuur nog 100 man oor die koppie om die Boer op te f...
Rukkie later staan die Boer waar as wragtag weer op die randjie en skree: "Hey, you .... Jou ma se ...! I is just warming up! Come moer me dik!"
Edward verloor sy kop en stuur 400 troepe om die Boer te vermoor. Tien minute later is die Boer weer daar. Sy klere is geskeur, sy hare wild. Dis net snot, bloed en Castle. Weer skree hy op die Britte: "Is dat de best ye can do? You bloody vrot.. pommies! Come on, come and have a go julle souties! Kom klap me stukkend!"
Edward, lekker rooi in die gesig sê vir die bevelvoerder: "Take the rest of the men over that hill and don't come back till you've killed him!"
Vyf minute later kom een van die troepe al gillende en bloedbelope oor die randjie aangestorm: "Your majesty!" skreeu hy, "It's a trap! There's two of them!"
BOER
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 7 guests