neeeee, Bennie. Jy kan nie die BB sonder sy cowls Flieg nie, hy vlieg kak sonder cowls.. ( Ek het probeer......daarom WEET ek ) Hou jou ground-run kort. Kom so gou moontlik in die lus sodat die Volla kan wind kry, anders "heat soak" die stomme stuk stront, en dan kan die hele Atlantic hom nie afgekoel kry nie.