Postby Arnulf » Fri Mar 30, 2007 8:38 pm
Bennie, jy moet nou eers mooi met ouens gesels wat so iets gedoen het. So ñ banner is m#%r swaar, en het vreeslik baie drag. Ek dink jou volla engin sal ñ magdrop kry as net hy hoor van daardie stories. Bannertowing is iets vir jonk com pilots wat desperaat is om ure te bou, en enige iets davoor sal doen.
Bly weg daarvan.