Dit is julle skuld dat ek hier is !!

Matters of general interest
User avatar
Wingless Nut
Woohoo 100 posts - flying high
Woohoo 100 posts - flying high
Posts: 108
Joined: Fri Aug 05, 2005 2:10 pm
Location: Bellville

Postby Wingless Nut » Tue Mar 13, 2007 11:55 am

Welkom PhilWest! 'Skuus vir my swak maniere. John Young wrote;
Regards and good luck with the egg beater theory that your wife has.
Thanks for the input John Young. I'm pretty sure that it's just a case of "fear of the unknown" and that she will probably end up liking it more than me. I will see who at MS or Wintervogel has the bigger need for a few cold ones (nudge-nudge, wink-wink, hint-hint and so on).

Next question; Which trike for a Dikgat & pax?
Sop die Prop!
User avatar
Gadget
I hate turbulence
I hate turbulence
Posts: 328
Joined: Thu Sep 01, 2005 7:52 am
Location: Somewhere where the wind is blowing

Postby Gadget » Tue Mar 13, 2007 2:05 pm

Welkom phil, kom kuier vir ons op morning star dan kan jy sommer almal ontmoet.
User avatar
Bacchus
Flying low - mind the power lines
Flying low - mind the power lines
Posts: 375
Joined: Tue Oct 11, 2005 9:21 pm
Location: Wintervogel C.T.

Postby Bacchus » Tue Mar 13, 2007 3:18 pm

Wingless Nut wrote:Welkom PhilWest! 'Skuus vir my swak maniere. John Young wrote;
Regards and good luck with the egg beater theory that your wife has.
Thanks for the input John Young. I'm pretty sure that it's just a case of "fear of the unknown" and that she will probably end up liking it more than me. I will see who at MS or Wintervogel has the bigger need for a few cold ones (nudge-nudge, wink-wink, hint-hint and so on).

Next question; Which trike for a Dikgat & pax?
Wingless.
Ek weet nie van die ouens by morningstar nie , maa hier by Wintervogel........! Die engelse kan mos nie eintlik drink nie.( nou gaan die souties by morning star my moer!) Wintervogel is n redelike boerkolonie. De la Rey manne. Hier is ook so twee ingelsmanne maar hulle is lankal convert. Luister al glad na Carike Keuzenkamp se kinderliedjies op hulle CD's. En die een met die grootste bierpens is seker ek. Hierdie dikgat vlieg n aerotrike cobra met n pax. Ek dink nie die trike maak saak nie, kry net een met n 582 enjin in. Inteendeel, hier by ons is een en as ek die eienaar se arm draai, sal hy hom DALK verkoop. Hy vlieg elke saterdag.

Dis die trike wat die famous mile high club kompetisie op wintervogel gewen het! :wink:
ZU-GFC COBRA
jur
Heard about flying
Posts: 3
Joined: Tue Mar 06, 2007 7:38 pm

Postby jur » Tue Mar 13, 2007 4:27 pm

Bacchus ek hou van jou uitdrukking "De La Re manne" ... Mooi man

Ja die vlieg gogga het my ook gebyt. Ek het al redelik kleiner vliegtuie gevlieg (nie self nie)
Op die oomlik vlieg ek baie saam met choppers (op an af van skepe)

Ek gaan definetief probeer om by van julle betrokke te raak en n bietjie te gesels oor die goed.
Veilig vlieg en geniet dit.

Waar is die naaste trike club aan Gordensbaai, of moet ek maar deur ry na julle toe.
User avatar
Morph
The Big Four K
The Big Four K
Posts: 5176
Joined: Wed May 25, 2005 3:34 pm
Location: Cape Town

Postby Morph » Tue Mar 13, 2007 4:38 pm

Daar is 'n vliegveld op Stanford maar die meeste ouens vlieg van velde noord van Kaapstad.
Greg Perkins
User avatar
John Young
The Boss
The Boss
Posts: 1973
Joined: Tue May 24, 2005 8:38 am
Location: Jacksonville, Florida, USA

Watse K@K skryf jy nou?

Postby John Young » Tue Mar 13, 2007 5:01 pm

Bacchus wrote:Die engelse kan mos nie eintlik drink nie. (nou gaan die souties by morning star my moer!)
Hey Ou Groot Okie,

Watse K@K skryf jy nou :?: :?:

Die laaste drie geleenthede vir a drankie was jy so vol verskoonings - het nie eers opgedaag nie :!: :!:

As I have said before, let's post Bacchus' 100 best excuses. :lol: :lol:

In fact his excuses are so good that he could sell them. :lol: :lol:

It all started with Bacchus saying "Ek is 'n boer en jy kan op 'n boer staatmaak". Well Bacchus ..... :oops: :oops: :oops:

Next time - no excuses. :evil: :evil: :evil:

Regards
John ZU-CIB
User avatar
PhilWest
Ready for the first flight
Posts: 48
Joined: Mon Mar 12, 2007 10:51 am
Location: Philadelphia Cape Town

Re: Watse K@K skryf jy nou?

Postby PhilWest » Tue Mar 13, 2007 5:20 pm

John Young wrote:
Bacchus wrote:Die engelse kan mos nie eintlik drink nie. (nou gaan die souties by morning star my moer!)
Hey Ou Groot Okie,

Watse K@K skryf jy nou :?: :?:
O moer.... hier kom die "Slag van Wintervogel"
User avatar
PhilWest
Ready for the first flight
Posts: 48
Joined: Mon Mar 12, 2007 10:51 am
Location: Philadelphia Cape Town

Postby PhilWest » Tue Mar 13, 2007 5:54 pm

demon wrote:Eish this is all greek to me :? :shock: :roll:
Don't worry demon... Just a battle between the De La Rey boere and the english guys.... not about flying tho:evil: but who's the best drinkers..... :twisted:

Cheers (Klippies & Coke)
User avatar
Boet
Three Thousand
Three Thousand
Posts: 3795
Joined: Sun Jun 05, 2005 4:40 pm

Postby Boet » Tue Mar 13, 2007 8:43 pm

Hallo Phil van Philadelphia, welkom by die kring van die spotters. Hoop van harte dat jy die nuwe groep maats sal geniet. Hulle is oor die algemeen BAIE nice. As jy een dag jou errie het, kom kuier hier in die beskawing ook. :D :D :D
User avatar
Bacchus
Flying low - mind the power lines
Flying low - mind the power lines
Posts: 375
Joined: Tue Oct 11, 2005 9:21 pm
Location: Wintervogel C.T.

Postby Bacchus » Tue Mar 13, 2007 11:01 pm

jur wrote:
Waar is die naaste trike club aan Gordensbaai, of moet ek maar deur ry na julle toe.
Ek dink Morph het verkeerd gelees daar. Gordonsbaai en nie Gansbaai nie.

Jip, die naaste aan jou is maar om deur te ry na ons of Morning Star. Kom kuier, jys welkom.

Vir John Young moet jy nie glo nie! Hy het iets teen my! :cry:

No John.....only joking. Next time will be a big one. I am a boertjie. I promise.hehehe.
ZU-GFC COBRA
User avatar
Wingless Nut
Woohoo 100 posts - flying high
Woohoo 100 posts - flying high
Posts: 108
Joined: Fri Aug 05, 2005 2:10 pm
Location: Bellville

Postby Wingless Nut » Wed Mar 14, 2007 8:25 am

Kommandant Bacchus en die Wintervogel kommando moet dadelik met Mauser en vol bandeliere bo op die heuwel (voor die hangars) aantree en begin loopgrawe grou. General Young en die res van die Kakies! Julle beter hol! HKGK!
Sop die Prop!
User avatar
Frootbat
Got my wings at last
Got my wings at last
Posts: 236
Joined: Wed Jul 19, 2006 2:57 pm
Location: Panorama Jhb.

Philly uittie lug.

Postby Frootbat » Wed Mar 14, 2007 10:12 am

Hallo PW.

Hierrie foto is so'n jaar terug geneem tydens een van my kuiertjies aan die manne van M.S.
Ek was Morph se Pax oppad terug van Eendekuil. Die foto is bietjie dof, want dit is deur sy errie se venster geneem.
Ek kom weer in April vir die klomp kuier, allie pad vanuit die Transvaal.

Groetnis
Hannes.
Attachments
MS 2 Eendekuilxx.jpg
MS 2 Eendekuilxx.jpg (96.25 KiB) Viewed 4420 times
Hannes.
Bantam B22J (ZU-DUX)
Luff your aerie.
User avatar
kraaines
Almost a pilot
Almost a pilot
Posts: 169
Joined: Thu Jul 27, 2006 8:45 am
Location: Phalaborwa/eMalahleni/pretoria..

Mr PW

Postby kraaines » Thu Mar 15, 2007 2:32 pm

Welkom,

my opinie oor vlieg: as dit in jou bloed hardloop, dan klou dit aan jou are soos cholesterol :lol:
User avatar
Barnstormer
Woohoo 100 posts - flying high
Woohoo 100 posts - flying high
Posts: 107
Joined: Mon Feb 19, 2007 5:21 pm
Location: Polokwane

Postby Barnstormer » Thu Mar 15, 2007 5:56 pm

PW

Vlieg is die lekkerste stokperdjie (die voel meer as dit) wat ek nog probeer het :D :!:
Dis mooi en Heeeerlik.

Ek trek nou op +/- 25 ure en dit raak net beter.

My vroutjie kan nie wag om saam te vlieg nie.

Maak 'n plan en begin net, jy sal nie terug kyk nie :!:
Planeless...
Louisvw
Pre flight checks done
Posts: 37
Joined: Sun Jul 03, 2005 11:30 am
Location: Fisantekraal Airfield
Contact:

Postby Louisvw » Fri Mar 16, 2007 8:43 am

Hi Phil
(Wintervogel is die mooiste, Morningstar - so 10 minute van jou af, die winderigste, en Fisantekraal die lelikste).
Phil baie welkom hier by ons en Gert dankie vir jou inset van Fisantekraal ,Phil jy is welkom om hier by my vliegskool 'n draai te kom maak al is fisantekraal die lelikste meskien maak ek vir jou die lekkerste koffie of dalk sal Gert sien wat van die lelikste eentjie geword het
Die belangrikste is dat ons jou in die lug kry en dat jy ook die lekker wat ons ervaar vir jou self ervaar
miskien sien ek jou binnekort die keuse hier by my is onbeperk
Louis
Louis van Wyk
Aero Sport
FAFK
"Safe Flying"

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 10 guests