Plaas seun stap kroeg binne met 'n volstruis onder die een arm en en 'n toiletbak vol R100 note onder die ander.
Die kroegman vra:- "En die?"
Seun:- " My pa het gesê as jy "girls" soek, moet jy 'n groot voël en 'n kakhuis vol geld hê.â€Â
Grap vir die dag
Grap vir die dag
Greg Perkins
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 14 guests