Dagse mense..
Ek soek asb info oor n bathawk met 80hp jabi motor..
My elevation is 2500ft bo see vlak..
Ek wil min of meer weet van klim vermoe tot en met 8500ft met twee mense aanboord?
Hoe lank hou di seile?
Overhaul cost van jabi motors?
waarvoor om op te let as jy wel n bathawk koop
Cruise speed met di jabi motor?
Enige probleme wat jule manne wat bathawks vlieg ondervind het met di jabi motors deur di jare..
Ek is in di proses van koop maar dis n lyn tusse n bathawk en n quik..
Enige hulp word waardeur
Bathawk met 80hp jabi motor
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 18 guests