Postby Jetman » Wed Sep 27, 2017 8:53 am
Africa Cup 2017!!!!!.
Dit was sekerlik een van die beste Africa Cups vir my in jare. Daar was meer as 22 "pilots" wat aan die kompetisie deelgeneem het. Almal het net eenvoudig besluit dat, ongeag van wat hulle vlieg, dat hul gaan deelneem. Die take is so opgestel dat dit alle tipe vliegtuie kon akkommodeer. Van “microlights”, tot “gyro's” tot "fixed wings".....ja ALMAL. Hierdie jaar was die eerste keer in die geskiedenis van die Africa Cup, dat “gyrocopters, fixed wings” en “ microlights” almal deel gevorm het van die kompetisie.
An early morning navigation route of +- 1 hour, was the first task awaiting the pilots. Precision timing and observation was in the order of the day. The first leg took the pilots along the Sabie river and border of the Kruger National Park, with the possibility of spotting some game. The second leg routed them over the Nyjaka Dam and from there, alongside the beautiful mountain range to a private airstrip no far from Hazyview. From the private airstrip the route took them to a tricky turn point close to Hazyview, with the last waypoint over the landing deck at Hotel Numbi. After joining overhead the landing deck, the pilots were instructed to do a precision landing in the marked landing deck. Here also, the pilots showed of their special skill to all sitting and watching on the ground. Great airmanship and skills were showcased, from the rookie pilots all the way through to the more experience old ballies. I must admit: “sommige jong manne het die ouer manne se gatte geskop”!!!
Die 2de dag van vlieg het alles rondom die vliegveld gebeur. Menigte mense van oral het die ouens dopgehou . Alles is getoets: “timed circuits, powered spot landing, glide approach landings, short field landings ect.”. Ek het net weer besef dat al hierdie tipe dinge wat gedoen is, die ouens wat deelneem, net beter “pilots” maak. Die meer ervare ouens het alles gedeel van wat hul weet. Die mooi van so ‘n kompetisie is die kameraadskap tussen jonk en oud. As die ou manne praat, het die jonger manne nadergestaan en kom luister.
After finishing our tasks the second day, one of the overseas spectators came to me and say: “These are really a bunch of skilled pilots I must say” . Ek het net my kop geskud en so trots gevoel. Ja, hierdie manne, met hul vrouens en kinders daar saam met hulle, is nie net goeie “pilots” nie, hulle het ‘n passie vir vlieg en is net eenvoudig kwaliteit mense. Die gees tussen die manne, vrouens en kinders was die heeltyd net eenvoudig ongelooflik.
Thanks again for a great weekend.
-
Attachments
-

ZU-FDE Apollo Delta Jet
ZU-IHK Sling
ONE LIFE....LIVE IT