Where am I
- Bennie Vorster
- Toooooo Thousand
- Posts: 2111
- Joined: Sun Nov 13, 2005 1:57 pm
- Location: Newcastle
- Contact:
Where am I
Growing old is far more dangerous than flying !!!
Bennie Vorster
083 277 5110
Bennie Vorster
083 277 5110
- Bennie Vorster
- Toooooo Thousand
- Posts: 2111
- Joined: Sun Nov 13, 2005 1:57 pm
- Location: Newcastle
- Contact:
Hi Bennie... hulle vertel van die boer in die Boesmanland wat hom maar so self leer vlieg het met 'n trike. Op 'n dag hoor hy iemand praat op die radio, skrik hom vrek, maar laat weet darem ook hy is in die lug. Die ander persoon vra hom toe wat is jou posisie, sy antwoord....op my plaas..ander persoon vra nou het jy nie 'n GPS om te kan se wat jou posisie is nie..boer se antwoord..man kyk ek het my skaapwagter Klaas hier agterop as passasier en daar is niemand wat die Boesmanland ken soos Klaas nie.
Nou Bennie ek weet nie waar jy is nie, maar ek is seker ek kan Klaas in die hande kry vir jou, dalk kan hy jou help
Nou Bennie ek weet nie waar jy is nie, maar ek is seker ek kan Klaas in die hande kry vir jou, dalk kan hy jou help
- Tumbleweed
- Toooooo Thousand
- Posts: 2349
- Joined: Wed Nov 16, 2005 7:14 pm
- Location: FASC
Re: Where am I
Bennie, maybe it's time to see your shrink....Bennie Vorster wrote:Re: Where am I

Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 13 guests