



...en nog Saterdagaand saam ons braai...Goose wrote:As jy vrydag begin vlieg kan jy saterdag oggend ontbyt eet by poties en sondag oggend ontbyt by brits kry![]()
![]()
![]()
Eish, ek sal moet vroeg opstaan!!nicow wrote:...en nog Saterdagaand saam ons braai...Goose wrote:As jy vrydag begin vlieg kan jy saterdag oggend ontbyt eet by poties en sondag oggend ontbyt by brits kry![]()
![]()
![]()
thys bas wrote:Eish, ek sal moet vroeg opstaan!!nicow wrote:...en nog Saterdagaand saam ons braai...Goose wrote:As jy vrydag begin vlieg kan jy saterdag oggend ontbyt eet by poties en sondag oggend ontbyt by brits kry![]()
![]()
![]()
![]()
Nico, sal daar weer mogas beskikbaar wees?
GavinL-W wrote:I will be there with the tail winds pilots
Hi Niconicow wrote:Hi Loota,dit is uncontrolled airspace-124.80,die aaloopbaan is 1.8km lank en geteer.Daar is geen versekering op die aanloopbaan nie,maar dit is in 'n goeie toestand.Dit word daagliks gebruik,en daar land alle soorte vliegtuie soos bv Kingairs,en Pilatusse ens...Aan die begin van die runway is 'n wasmasjien,so land maar bietjie dieper om nie te skud nie...
Goose wrote:Hi Niconicow wrote:Hi Loota,dit is uncontrolled airspace-124.80,die aaloopbaan is 1.8km lank en geteer.Daar is geen versekering op die aanloopbaan nie,maar dit is in 'n goeie toestand.Dit word daagliks gebruik,en daar land alle soorte vliegtuie soos bv Kingairs,en Pilatusse ens...Aan die begin van die runway is 'n wasmasjien,so land maar bietjie dieper om nie te skud nie...
Gaan iemand beswaar he as ek DALK moet uitswaai vir n "aasvool of iets dergliks"![]()
![]()
Goose
Users browsing this forum: No registered users and 3 guests