YOUR OPINOINS

Matters of general interest
User avatar
saraf
Pilot in Command
Pilot in Command
Posts: 776
Joined: Thu Apr 06, 2006 9:11 am
Location: Upington
Contact:

YOUR OPINOINS

Postby saraf » Tue Aug 22, 2006 10:46 am

Jis ouens

Ek wil graag n situasie vir julle skep en dan julle opinie he omtrent wie reg en wie verkeerd was.

Ons was die naweek by n fly inn en die volgende het gebeur. Daar was een aanloop baan en geen taxi way en 25 vliegtuie wat die middag almal n draai wou gaan vlieg. Holding point was net aan een kant van die aanloop baan so almal wat wou gaan vlieg moes back track tot by die holding piont en dan maar sy beurt af wag om op te styg.

Daar was iemand al in die lug en die persoon het oorhoofs aangesluit terwyl van die ander vliegtuie (3) besig was om te back track. Die Vliegtuig wat oorhoofs was het toe vir die manne op die grond kans gegee om te back track en maar n tweede keer oorhoofs aangesluit en toe downwind aangesluit. Een vliegtuig wat op die grond was het toe omgedraai en in die middel van die aanloop baan gaan staan en begin reg maak vir opstyg. Die vliegtuig wat toe al amper op finals was het hom gevra wat sy intensies was en die ou het reply dat hy gaan opstyg, want landende vliegtuie het nie voorkeer bo vliegtuie op die grond wat wil opstyg nie!!!!!!!!!!!! en die ou op die grond het dit sommer in n arogante en ongeskikte manier gestel vir die ou op finals. Die vliegtuig op finals het toe maar abort en weer oorhoofs aangeluit en toe geland.

Wat is julle ouens se opinies hieroor.

Groete
User avatar
GR8-DAD
Top Gun
Top Gun
Posts: 700
Joined: Wed Feb 15, 2006 7:59 am
Location: Cape Town, Clanwilliam

Postby GR8-DAD » Tue Aug 22, 2006 11:06 am

Kan slegs kommetaar lewer op die inligting beskikbaar.

a. Voordat 'n vliegtuig op 'n aanloopbaan beweeg moet die radio gebruik word om ander moontlike verkeer in te lig dat hy wil backtrack vir opstyg. Indien daar geen vliegtuie in die circuit (downwind, base of finals) is wat hierop reageer nie kan jy voortgaan . Indien ander vliegtuig aandui dat hy reeds in die circuit is dan moet jy WAG totdat hy geland het.

b. Soortgelyk, wanneer 'n vliegtuig die circuit join moet hy die radio gebruik en uitvind wat aangaan op die aanloopbaan. Indien daar reeds vliegtuie op die aanloopbaan besig is om te backtrack, op te styg, whatever, dan moet die joining aerie sirkel en reg van toegang aan die vliegtuig op die aanloopbaan gee.

In noodgevalle geld ander reels natuurlik.

So, die vraag is natuurlik, wie het wanneer hulle radio calls gemaak :?: :twisted:

Bg. is slegs hoe ek persoonlik die situasie aanskou en nie noodwendig 100% korrek nie.
Nooitgedacht: 124.8 Alt 1050 ft
S 32°16'49.8 E 18°53'33.0
User avatar
Biggles
Pilot in Command
Pilot in Command
Posts: 770
Joined: Wed Nov 02, 2005 12:29 pm
Location: Cape Town/ Namibia
Contact:

Postby Biggles » Tue Aug 22, 2006 11:09 am

Aircraft on finals have right of way, the aircraft at the holding point should have waited (presumably all the calls were made, the aircraft lining up should have called before moving in which case the aircraft on finals would have reiterated that he was on finals)... bad airmanship, don't line-up unless there is ample time for you to take-off and then some for emergencies.
Last edited by Biggles on Tue Aug 22, 2006 11:13 am, edited 1 time in total.
Trike pilot

Aerotrike Cobra
ZU-DLP

Winelands FAWN
User avatar
Biggles
Pilot in Command
Pilot in Command
Posts: 770
Joined: Wed Nov 02, 2005 12:29 pm
Location: Cape Town/ Namibia
Contact:

Postby Biggles » Tue Aug 22, 2006 11:24 am

I really boils down to radio calls, I was taught in a busy circut you announce base and finals, and prior to lining up you do a look-out (in which case the aerie lining up should have had a visual on the aerie on finals), then called before moving that he was lining up. So the plane lining up should have had two indications that he was butting in.
Trike pilot

Aerotrike Cobra
ZU-DLP

Winelands FAWN
User avatar
GR8-DAD
Top Gun
Top Gun
Posts: 700
Joined: Wed Feb 15, 2006 7:59 am
Location: Cape Town, Clanwilliam

Postby GR8-DAD » Tue Aug 22, 2006 12:02 pm

Biggles wrote:I really boils down to radio calls, I was taught in a busy circut you announce base and finals, and prior to lining up you do a look-out (in which case the aerie lining up should have had a visual on the aerie on finals), then called before moving that he was lining up. So the plane lining up should have had two indications that he was butting in.
Not necessarily Biggles. SaRaf's info is not clear. Firstly he talks about when the plane joined overhead the planes on the grnd were already backtracking which means they have right of way. Then he talks about the aerie being on finals and the other one on the grnd backtracking - confusing :!: :!: Unless the joining aerie ignored the grnd radio calls of backtracking.

SA RAF - jy sal maar duideliker info moet gee.
Nooitgedacht: 124.8 Alt 1050 ft
S 32°16'49.8 E 18°53'33.0
User avatar
saraf
Pilot in Command
Pilot in Command
Posts: 776
Joined: Thu Apr 06, 2006 9:11 am
Location: Upington
Contact:

HI

Postby saraf » Tue Aug 22, 2006 12:19 pm

Jis ouens,

Ok ek kan vir julle se dat die vliegtuig in die lug al geroep het en gese het dat hy binne 2 min overhead gaan join voor enige vliegtuie op die aanloopbaan was of begin back track het.

Terwyl die vliegtuig reg bo die aanloopbaan was het die ander vliegtuie begin back track. Die vliegtuig in die lig het toe hulle geroep en gese hy sal weer overhead join en hulle kans gee om klaar te back track tot by die holding piont. Dit is toe wat een van hulle sommer in die middel van die aanloopbaan omdraai en begin regmaak vir opsteig en aan die ou op finals se hy het nie voorgang bo hom wat wil opsteig nie.

Groete
User avatar
t-bird
Top Gun
Top Gun
Posts: 717
Joined: Wed Jun 01, 2005 6:03 pm
Location: Brisbane

re

Postby t-bird » Tue Aug 22, 2006 12:30 pm

If there is 25 planes on the ground that wanted to fly, why is there not a volunteer with a hand held doing the ATC work?
User avatar
saraf
Pilot in Command
Pilot in Command
Posts: 776
Joined: Thu Apr 06, 2006 9:11 am
Location: Upington
Contact:

Hi

Postby saraf » Tue Aug 22, 2006 12:34 pm

Hi

Na die insident het ek iemand gevra en dit is toe gedoen.
User avatar
Morph
The Big Four K
The Big Four K
Posts: 5176
Joined: Wed May 25, 2005 3:34 pm
Location: Cape Town

Re: HI

Postby Morph » Tue Aug 22, 2006 12:38 pm

saraf wrote:Jis ouens,

Ok ek kan vir julle se dat die vliegtuig in die lug al geroep het en gese het dat hy binne 2 min overhead gaan join voor enige vliegtuie op die aanloopbaan was of begin back track het.
Die ouens op die grond kan nog steeds backtrack want hy is nog nie in die circuit nie. Maar hulle moet hulle intensies uitsaai oor die radio.
Terwyl die vliegtuig reg bo die aanloopbaan was het die ander vliegtuie begin back track.
het hy aangekondig dat hy bo die aanloopbaan was en dat hy nou op downwind aansluit vir 'n full stop landing? Indien so het hy voor reg
Die vliegtuig in die lig het toe hulle geroep en gese hy sal weer overhead join en hulle kans gee om klaar te back track tot by die holding piont. Dit is toe wat een van hulle sommer in die middel van die aanloopbaan omdraai en begin regmaak vir opsteig en aan die ou op finals se hy het nie voorgang bo hom wat wil opsteig nie.
Niks vout hiermee, as hy klaar op die aanloopbaan was. Maar as hy sommer gou gou ingedruk het terwyl die ander wou backtrack was dit verkeert. Om om te draai in die middle van die aanloopbaan en op te styg het sou vinniger gewees het as om the backtrack tot die begin van die aanloopbaan. Hoe is dit moontlik dat die ou in die lug gedraai het na finals toe terwyl drie ander vliegtye op die aanloopbaan was as hy geweet het hulle was daar. Hy moes net omgegaan het and weer by downwind aansluit.

Groete[/quote]
Greg Perkins
User avatar
saraf
Pilot in Command
Pilot in Command
Posts: 776
Joined: Thu Apr 06, 2006 9:11 am
Location: Upington
Contact:

Hi

Postby saraf » Tue Aug 22, 2006 12:43 pm

Hi

Die vliegtuig was op n downwind toe hy gese het hulle kan maar begin backtrack, hy het toe weer overhead gejoin en toe hy op sy downwind join en verklaar dat hy nou downwind join en sal report vir finals het die ou op die grond omgedraai en begin regmaak vir opsteig.
User avatar
Beaver 550
Passed radio course
Passed radio course
Posts: 74
Joined: Tue Jun 13, 2006 11:10 am
Location: Cape Town

Postby Beaver 550 » Tue Aug 22, 2006 12:56 pm

91.06.7(6) Aircraft on finals or landing has priority
Don't do as I do
User avatar
saraf
Pilot in Command
Pilot in Command
Posts: 776
Joined: Thu Apr 06, 2006 9:11 am
Location: Upington
Contact:

Hi

Postby saraf » Tue Aug 22, 2006 1:00 pm

Hi Beaver

Then I suggest that that "expieranced" gyro pilot goes and re-rights his airlaw exam before getting arogant on the radio with someone on finals and him in the wrong.

Regards
User avatar
t-bird
Top Gun
Top Gun
Posts: 717
Joined: Wed Jun 01, 2005 6:03 pm
Location: Brisbane

re

Postby t-bird » Tue Aug 22, 2006 1:30 pm

Hi Saraf

Then I would suggest that you should also rewrite air law, as it was you who asked for an opinion. If you knew the law no opinion was necessary.

It seems to me it is all about ego’s especially with Gyro plane pilots.

Micro light pilots are definitely a lot more accommodating and except the fact that we are only human and can make mistakes
User avatar
Biggles
Pilot in Command
Pilot in Command
Posts: 770
Joined: Wed Nov 02, 2005 12:29 pm
Location: Cape Town/ Namibia
Contact:

Postby Biggles » Tue Aug 22, 2006 1:40 pm

I think the confusion creeps in in that there is a holding point big enough for several aeries the joining plane let the aircraft backtrack to the holding point by which stage he was on downwind again. And as he was on base one of the aeries in the holding point moved to line-up.

This smacks of impatience.
Trike pilot

Aerotrike Cobra
ZU-DLP

Winelands FAWN
User avatar
saraf
Pilot in Command
Pilot in Command
Posts: 776
Joined: Thu Apr 06, 2006 9:11 am
Location: Upington
Contact:

HI

Postby saraf » Tue Aug 22, 2006 3:31 pm

Hi T - Bird

I am aware of the law's regarding aircraft on landing and taking off and that aircraft landing has right of way. I fly on an national airport with ATC's most of the time so I have to know the law and regulations. So there is nothing wrong with my knowlage of the law......

I just asked for some opinions from you guy's as the Guy on the ground is a very "expieranced" pilot and a well known one at that and was supose to know the law, I even think he is a instuctor for that matter.

Regards

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 16 guests