Vegkop get together
Vegkop get together
This looks to be an interesting fly away. I will be camping over on Friday and Saturday evening and returning Sunday morning. Sorry for crappy pic but can't post any larger. 

- Attachments
-
- IMG-20160418-WA0000(4).jpg (58.35 KiB) Viewed 3056 times
Re: Vegkop get together
.Thats a lot better 

- Attachments
-
- IMG-20160418-WA0000(5).jpg (83.2 KiB) Viewed 3053 times
Re: Vegkop get together
Is daar al enige belang stelling sover?Sien die wind gaan darem nie te erg wees nie,maar wel kouerig.
Re: Vegkop get together
Twee van Kliprivier en twee van Vereeniging en dan nog mens van die Vaal dam. Dit gaan baie lekker wees. 

Re: Vegkop get together
Ek gaan sommer in afrikaans skryf.Wat ek wil voorstel, as iemand dalk bang is vir die weer of wind of iets,ek behoort 2-3 trikes in my hangar in te pas.Ek is 14km vanaf vegkop en 25km padlangs.So,as iemand dalk met 'n kar deurkom kan julle altyd 2-3 trikes by my stoor en saterdag oggend of sondag oggend hulle weer kry.Saterdag se weer lyk nie te sleg nie en ek wil dalk self 'n draai op Vegkop maak en die wat dan weer hul airies wil kom haal is baie welkom om dan in te vlieg.Laat weet of dit dalk haalbaar klink en of iemand dalk belang stel in so iets.
Julle kan op Easyplan kyk na FAMuller farm 10nm suid van Heilbron.Huis S27 26' 53" E28 03' 00".Laat weet net die wat wil kom want die lang baan 07/25 950m lank het 'n hek in die middel wat ek toemaak vir die skape (om nie my sonneblomme te vreet nie).Daar is darem sakke en groot reflectors aan die draadhek.Baan 18/36 is die korter een 540m lank en loop deur die land na die huis.
Jul kan my ook bel op mtn455 twaalf sestig.

- Signed up at flight school
- Posts: 20
- Joined: Thu Sep 20, 2007 9:08 am
- Location: LABRI - FAKS
Re: Vegkop get together
As iemand inligting tov die aanloopbaan het, lengte en ligging. Kan hy dit hier plaas asb.
Wil graag gaan, maar kan geen inligting kry nie.
Byvoorbaat dankie
Johann
Wil graag gaan, maar kan geen inligting kry nie.
Byvoorbaat dankie
Johann
Re: Vegkop get together
Die is aan my gestuur van Rudie af wat die aanloop baan betref by Vegkop.
Vegkop 12/30 550m. Kragdrade by 12
Hoop ek sien julle mane daar
Vegkop 12/30 550m. Kragdrade by 12
Hoop ek sien julle mane daar

Last edited by falconp1 on Wed Apr 27, 2016 7:41 pm, edited 1 time in total.
-
- Signed up at flight school
- Posts: 20
- Joined: Thu Sep 20, 2007 9:08 am
- Location: LABRI - FAKS
Re: Vegkop get together
Dankie vir die terugvoer.
Johann
Johann
Re: Vegkop get together
What happened to all of you?Julle is doodstil,i thought somebody is going to do an inspection at Vegkop again.
By the way,is there somebody who can give me some advice on how to set up a indemnity form.The members of vegkop asked me just to find out how to make an indemnity form or something.
Thanks
Frans
By the way,is there somebody who can give me some advice on how to set up a indemnity form.The members of vegkop asked me just to find out how to make an indemnity form or something.
Thanks
Frans
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 8 guests