Manie se Raven
Moderator: Tailspin
Re: Manie se Raven
Ek moet nog die week vlerke aansit. Net die "cover" plaat klaarmaak wat bo-oor die vlerk konneksie opening kom. En finale weeg en nog so bietjie engine ground runs doen en dan taxi tests om disc brakes te toets en al die dinge.
Life- I did it my way.....
The world is not enough!
- Manie Rossouw
The world is not enough!
- Manie Rossouw
Re: Manie se Raven
Amper daar, dan kan die groot fun begin 

Re: Manie se Raven Da hole dang thang
So lyk Manie se hannewerk wanneer alles aangesit is.

- Attachments
-
- IMG_0396.JPG (24.3 KiB) Viewed 11435 times
-
- IMG_0397.JPG (23.95 KiB) Viewed 11435 times
-
- DSC_0274.JPG (98.71 KiB) Viewed 11435 times
Re: Manie se Raven
Nou is dit min dae

-
- Signed up at flight school
- Posts: 23
- Joined: Wed Apr 21, 2010 3:05 pm
- Location: Polokwane FAPI
Re: Manie se Raven
Joh-joh
Moet se dit is een van die mooiste Ravens wat ek gesien het, of kleurskema wat hom so mooi maak.
Watse tipe vlerk het julle opgesit......lyk nie soos 'n standaard Raven vlerk nie. Het nog nie 'n Raven met so vlerk gesien nie, slegs die Zodiacs met sulke vlerke gesien (high speed wing)
As dit nie die standaard vlerk is nie, hoe gaan die vlieg eienskap verskil met hierdie vlerk?
Rudi

Last edited by Rudi Pretorius on Tue Sep 29, 2015 8:08 am, edited 1 time in total.
Re: Manie se Raven
Dit is dieselfde tipe vlerk as die speedwing van zodiac. Justin Schoeman se Raven het ook die vlerk op. Performance gewys sal hy vir jou op die stadium beter syfers kan gee. Jy verloor met die klim omdat die vlerke minder lift gee. Cruise speed is klein bietjie hoër as gewone Raven. Stol spoed is ook hoër. Die meeste van die vlieg wat ek doen is onder 3000 voet bo seespieël so ek gaan nie die klim performance so erg verloor nie, maar die kleiner vlerk hanteer turbilensie baie beter as die gewone vlerk en dit gee my 'n groter vliegruimte omdat ek meer kan vlieg gedurende die warm droë somers wat ons hier in Wes Kaap het. Ek het bietjie met die Zodiac met die speed wing gevlieg en dit is hoe ek op die besluit gekom het.
Die Raven se airframe vlieg nie gemaklik sodra jy naby 120mph kom nie. Ek dink die drag van die airframe raak dan te veel. Dis hoekom ek probeer het om cowling so aerodinamies te maak as kan en die wheel spats op te sit en wing root fairing op te sit en al die rivet gaatjies toe te maak met epoksie. By my deure, het ek die plaat wat die lexan vashou op die deur raam, groter gemaak sodat die deure flush kan pas en daar nie opening is tussen die deure en vliegtuig raam is nie.
Agter op die stert het ek 'n fairing gemaak wat bo-op en onder die horisontale stertvlerk kom, om die gapings daar ook toe te maak.
Hopelik het al die drag reductions 'n positiewe invloed en sal die aerie makliker teen laer krag verstelling vlieg teen 120mph topspoed.
Verder het die kleurskema en cowling en wheel spats en die deure en windscreen raam ( wat ek ge-polish het dat aluminium blink ), baie te doen met die anderster "look" wat vliegtuig het. Oorspronklik wou ek die aerie heel rooi gemaak het, maar toe ek dit neem na Boet om vir my die cowling te maak en te verf, het hy op sy bank in werkswinkel gaan sit en die aerie so sit en kyk, en my so skeef gekyk en gesê dat hy beter gaan lyk as daar wit by is. Nou is ek baie bly dat ek na sy raad geluister het.

- Frequent Flyer
- Posts: 1234
- Joined: Tue Aug 30, 2005 5:25 pm
- Location: Pretoria
Re: Manie se Raven
Mine (without spats or fairings) cruises at 120mph indicated at 20" MAP. Hovers around 130mph at full throttle (which is really only around 75% up here). Just wish it looked half as pretty as yours...
Re: Manie se Raven
Dankie Justin.
Ja die Zodiac wat ek mee gevlieg het het lekker gecruise teen 125mph, maar sodra jy vinniger gegaan het, het jy gevoel die drag raak baie vinniger meer en cruise die aerie nie meer gemaklik nie.
En jou aerie is mos wit.... It's just a blank piece of canvas in need of some art.
Hier is nog so 'n paar fotos.
Ja die Zodiac wat ek mee gevlieg het het lekker gecruise teen 125mph, maar sodra jy vinniger gegaan het, het jy gevoel die drag raak baie vinniger meer en cruise die aerie nie meer gemaklik nie.
En jou aerie is mos wit.... It's just a blank piece of canvas in need of some art.

Hier is nog so 'n paar fotos.
- Attachments
Life- I did it my way.....
The world is not enough!
- Manie Rossouw
The world is not enough!
- Manie Rossouw
Re: Manie se Raven
Justin, bring it here, we still have some red paint left! 

Re: Manie se Raven
Oom dit was seker n moooooooorse vrag rooi verf wat daar by julle aangekom hetBoet wrote:Justin, bring it here, we still have some red paint left!

-
- Frequent Flyer
- Posts: 1262
- Joined: Sun Sep 19, 2010 6:31 pm
- Location: Barrydale Western Cape
Re: Manie se Raven
Goose wrote:Oom dit was seker n moooooooorse vrag rooi verf wat daar by julle aangekom hetBoet wrote:Justin, bring it here, we still have some red paint left!![]()

J
The new front seat solo Cubby MK2 powered by Rotax 912 S 100hp
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
Re: Manie se Raven
Ja Oom Gans.....eenkeeriemaandrooi! 

Re: Manie se Raven
En vlieg die jet al

Re: Manie se Raven
Nee Goose... Eers wag ons vir die papiere. Toe dit kom toe wag ons vir test pilot en toe die test pilot beskikbaar is toe knip Mother Weather haar oë en sê: Wag jul nou eers 'n bietjie, dis nou my beurt!

Life- I did it my way.....
The world is not enough!
- Manie Rossouw
The world is not enough!
- Manie Rossouw
Re: Manie se Raven
Stuur vir ons daai reen dan kan julle vlieg 

Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 5 guests