Ek het maar baie wat my besig hou, en my arme rug f' my 6-love op. Die Turbi kort n battery en petrol, dan start ek hom. Eh het verlede week n begin gemaak met die vlerke , en gisteraand toe ek op my lekkerste werk, toe vrek die krag. Ek het n nuwe "boot cowl" van aly gemaak. Dit lyk baie beter. Toe pla my Softness my vreeslik oor die cowl wat glo kak lyk, toe doen ek maar die ook oor. Alles is nou ligter, en gladder, so die outjie sal nou bietjie beter spore maak. Ek sal op n later stadium weer foudies oplaai.
