Finally: MY own Bushbaby Explorer
Moderator: Tailspin
Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer
Boet you will always be remembered by this young man as the one that introduced him to the wonderful world of aviation
Now you stuffed up another families budget
wel gedaan



Now you stuffed up another families budget









wel gedaan


Real men don't have to kill a Rhino for a Horn
Balls to the wall
Balls to the wall
Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer
Vir 20 jaar het ek elke jaar Carnarvon toe gevlieg vir hulle fly-in, behalwe 2 of drie keer wat die weer te sleg was om te vlieg, dan het ek die ondenkare/onbeskaafde gedoen, en GE RY daarheen. Met n kar....eish. Met die terugkom slag het ek altyd dieselfde roete gevolg, en hierdie GROOOOT panne so sit en lus kry. Die laaste keer wat ek van Carnarvon af terug gevlieg het, het ek die een groot pan van naderby gaan bekyk. Wat n moerse lekker plek vir n Fly-in.En nou is dit sulke tyd. Ek verstaan daar is al so omtrent n stuk of 30 ouens wat invlieg. Die pan word vanjaar bekyk, met die moontlikheid om dit n jaarlikse instelling te maak. Die pan sit Wes van die R27 tussen Calvinia en Brandvlei, sowat 55km vanaf Brandvlei, 78km Oos Noord Oos vanaf Loeriesfontein en 79km Noord oos van Calvinia. Ek het toestemming gekry vanaf die pan se eienaar, en hy se ons moet net die plek weer skoon afgee. So vir WIE sien ons almal daar die naweek van die 15de tot die 17de MEI? Daar sal nie toilets of warm en koue water storte wees nie, so dis self catering. Voorsiening sal wel gemaak word vir vuurmaak hout. As jy meer wil weet skakel my op tel 082 8041896
- Attachments
-
- DSC_0261.JPG (90.11 KiB) Viewed 13458 times
Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer
Dit lyk moerse. wens dit was nie so ver van hier nie. 

Real men don't have to kill a Rhino for a Horn
Balls to the wall
Balls to the wall
Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer
Dink jy die Alaska bush wheels sal op die RV's pasavgas wrote:Dit lyk moerse. wens dit was nie so ver van hier nie.


Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer
Goose wrote:Dink jy die Alaska bush wheels sal op die RV's pasavgas wrote:Dit lyk moerse. wens dit was nie so ver van hier nie.![]()




Real men don't have to kill a Rhino for a Horn
Balls to the wall
Balls to the wall
Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer
Ge ge ge, jou RV sal lyk soos n kriek wat in twee patroondoppe getrap het!





Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer
Oom Goose, jy gaan nog daai Kitfoksie van jou baaaie verlang as jy hom verkoop. Dis n TAILDRAGGER fly in die. Die mense bel my van heinde en verre!
Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer
Oom Boet ek weet. Nou dat hy nie meer by my huis staan nie vlieg ek hom baie minBoet wrote:Oom Goose, jy gaan nog daai Kitfoksie van jou baaaie verlang as jy hom verkoop. Dis n TAILDRAGGER fly in die. Die mense bel my van heinde en verre!


Groete
Hans
Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer
Jaaa, ek het gelag....hy het eintlik met groot hartseer gebel om te se hy kannie kom nie! Hy moet na n ander plek toe gaan daai naweek. Laat my toe dink aan die twee ouens wat wou gaan jag, en dag toe, oor daar sitplek is vir nog een ou, hulle adverteer sommer in die koerant: Gesoek: Manlike persoon, wat hou van gesels, jag, kosmaak, en dit sal lekker wees as hy n bestuurdersliksens ook het. Volgende dag vroe more lui die foun. Stem met n ernstige spraakgebrek vra: ek bel net oorie jagtrip, is dit julle wat ge adverteer het? Ja se die ou, nou maar ek het n probleem. Wat is dit? vra die ou. Nee se die spraakgebrek stem, maar hy gesels nie so lekker nie, en hy hou ook nie van jag en bloed nie, en hy kannie n bok afslag nie, en hy kannie kos maakie, en hy kan ookie mouter bestuur nie. Se die ou, nou vir wat bel jy dan? Se die spraakgebrek outjie, nee, hy bel nou ma net om te se hy sallie kan saam gaan nie! Vir die met die Larney GPS`e: 30grade52min en 45sekondes Suid en 20 15 06 Oos. Hoogte bo see omtrent 3000vt. Lengte van aanloopbaan so ongeveer 7-9km. Jammer ou vrind Chris wat gebel het kannie kom nie. Sal interessant gewees het om te sien hie pas hy sy Maule in die klein patchie in!!
Lekker vliee.

Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 9 guests