

Moderator: Tailspin
...en,vlieg jy vandag...?Goose wrote:Het vandag fuel in gegooi sover lyk als goed sal more sien of iets lek. More gaan landing light lense in, dan is dit weer ek en die sprygun vir die spats en wing tips. EN DAN![]()
Kingfisher wrote:Het een vlug oor voor my vlieg toets vir my PPL(H) het hom ook amper klaar gekry![]()
Maak die kitfox nou plek vir 'n Robbie ?
Een van die dae kan ek vir julle op potgieter gaan kuierMartinvt wrote:Wow.. Very nice.![]()
![]()
![]()
Baie dankie, nou is ek nie net n plank pilot nie maar ook n Windpomp driverKingfisher wrote:Ek neem aan Baie Geluk is in orde ?
Users browsing this forum: No registered users and 6 guests