soek hulp asb

Matters of general interest
MadMurdog
Thinking of flying
Posts: 11
Joined: Sun Mar 30, 2014 9:18 pm

soek hulp asb

Postby MadMurdog » Tue Jan 27, 2015 1:20 pm

ek weet wat ek vra is n baie skaars item onder trikes..

opsoek na n pusher prop maw draai na regs van agter vir n rotax 503 met n B ratkas..

verkieslike 64 inch met n 32 pitch..

as daar enige vliegskole landswyd is of instrukteurs is of iemand van iemand weet waar ek so n prop ka koop sal ek dit waardeur..

piet de necker vra 10k belaglik as jy my vra.. en dan is dit vir n 62 inch met n 35 pitch wat hoopeloos te grof is vir n 503..

ps.. is daar nog iemand is in sa wat houtprop kan vervaardig sit asb hule se details ook hier neer..of alternatief kontak my direk op my cel 084 407 9064

baie dankie
User avatar
Nacho
Survived second engine out
Survived second engine out
Posts: 372
Joined: Thu Mar 06, 2008 9:40 am
Location: Crosswinds
Contact:

Re: soek hulp asb

Postby Nacho » Tue Jan 27, 2015 3:44 pm

Best of the best ....http://p-propeller.co.za/
WvB aka Nacho
0847014988
wvbosch@gmail.com
ZU-FFS (-)
User avatar
nicow
The Big Four K
The Big Four K
Posts: 5056
Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
Location: Mooketsi,Duiwelskloof
Contact:

Re: soek hulp asb

Postby nicow » Tue Jan 27, 2015 4:18 pm

MadMurdog wrote:ek weet wat ek vra is n baie skaars item onder trikes..

opsoek na n pusher prop maw draai na regs van agter vir n rotax 503 met n B ratkas..

verkieslike 64 inch met n 32 pitch..

as daar enige vliegskole landswyd is of instrukteurs is of iemand van iemand weet waar ek so n prop ka koop sal ek dit waardeur..

piet de necker vra 10k belaglik as jy my vra.. en dan is dit vir n 62 inch met n 35 pitch wat hoopeloos te grof is vir n 503..

ps.. is daar nog iemand is in sa wat houtprop kan vervaardig sit asb hule se details ook hier neer..of alternatief kontak my direk op my cel 084 407 9064

baie dankie
Ek stem saam,hy raak belaglik met sy pryse!
Ek dink ek sal dalk kan help met 'n prop.Sal jou more laatweet,sal net netnou by die vliegveld kyk of hy nie al verkoop is nie.
Nico
Limpopo Flight School
nico@limpopoflightschool.co.za
User avatar
JvTonder
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1356
Joined: Mon Sep 14, 2009 10:47 am
Location: Rhinopark

Re: soek hulp asb

Postby JvTonder » Tue Jan 27, 2015 5:01 pm

Jy sê nou Oom Piet raak belaglik met sy pryse maar hy is nog steeds goedkoper as n Warp ens. Wanneer laas het jy n prys gekry op n nuwe Warp, nie net is Oom Piet goedkoper nie maar sy props is ook die beste!

'n Mens kry waarvoor jy betaal en as jy nie n P-prop op sit nie gaan jy spyt wees, dit bly maar net koning!

Sterkte met jou soektog en hoop jy kom gou reg.
Flying feeds the soul!
User avatar
Induna
Nothing beats flying
Nothing beats flying
Posts: 410
Joined: Tue Mar 20, 2012 10:00 am
Location: Port Owen - Western Cape

Re: soek hulp asb

Postby Induna » Tue Jan 27, 2015 5:19 pm

JvTonder wrote:Jy sê nou Oom Piet raak belaglik met sy pryse maar hy is nog steeds goedkoper as n Warp ens. Wanneer laas het jy n prys gekry op n nuwe Warp, nie net is Oom Piet goedkoper nie maar sy props is ook die beste!

'n Mens kry waarvoor jy betaal en as jy nie n P-prop op sit nie gaan jy spyt wees, dit bly maar net koning!

Sterkte met jou soektog en hoop jy kom gou reg.
Ek stem saam. Ek het n Sensenich op my vliegtuig gehad, wat US$1800 uitgesluit posgeld en invoer...! Die PProp se performance is beter op my vliegtuig as die Sensenich, en BAIE goedkoper.

Oom Piet is ook local, so mens hoef nie weke te wag as jy n nuwe prop soek, of jou prop wil instuur vir balansering, herstel, ens nie..

Oom Piet het met sy prop sagteware vir my die regte pitch uitgewerk en dit was spot on! Gaan lees sy prop handleiding, dan sal jy sien dat jy eintlik meer kry as waarvoor jy betaal..

Jacques :)
ZU-IIJ | Zenith CH650B Taildragger
ZU-RHT | Magni M18 Spartan
User avatar
Martinvt
Look I'm flying
Look I'm flying
Posts: 224
Joined: Fri Feb 18, 2011 6:31 pm
Location: Potgietersrus

Re: soek hulp asb

Postby Martinvt » Wed Jan 28, 2015 9:07 am

More.

Ek het een vir jou.
Kontak my gerus.

Martin
0825781657
Martin van Tonder
Limpopo Flight School

Aerotrike Safari
ZU-CIE

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 14 guests