
First Solo
-
- Woohoo 100 posts - flying high
- Posts: 115
- Joined: Thu Oct 16, 2014 3:33 pm
Re: First Solo
Baie geluk julle. Wens nou net ek kan ook eendag daar uit kom. 

Re: First Solo
Begin onder en werk my op na die Samoesas
, het vrydag gesolo
Tweede solo in my vlieg lopbaan.



- Air Hog
- The Boss
- Posts: 1783
- Joined: Sun Oct 05, 2008 5:53 pm
- Location: Kroon Airfield, Home of Rosslyn Microflyers, Pretoria
Re: First Solo
Jis, Hans, Ferrari Chopper!! Jy gaan op in die lewe!!Goose wrote:Begin onder en werk my op na die Samoesas![]()
, het vrydag gesolo
Tweede solo in my vlieg lopbaan.
Johan Welman - aka Air Hog
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"
- Tribal Croc
- Frequent Flyer
- Posts: 1445
- Joined: Wed Sep 16, 2009 2:23 pm
- Location: Ntokozo & Sibaka Game Lodge , Bela Bela
- Contact:
Re: First Solo
Goose wrote:Begin onder en werk my op na die Samoesas![]()
, het vrydag gesolo
Tweede solo in my vlieg lopbaan.




Een van die dae groet hy ons nie meer nieAir Hog wrote:Jis, Hans, Ferrari Chopper!! Jy gaan op in die lewe!!Goose wrote:Begin onder en werk my op na die Samoesas![]()
, het vrydag gesolo
Tweede solo in my vlieg lopbaan.

Tribal Croc
ZU-ICanXplane
Bushbaby Explorer MK2
Tailwheel fun starts here
#exploringsouthafricanskies
ZU-ICanXplane
Bushbaby Explorer MK2
Tailwheel fun starts here
#exploringsouthafricanskies
Re: First Solo
[quote="Tribal Croc"Een van die dae groet hy ons nie meer nie
[/quote]
Sies crocie dit was nou nie nodig, ek sal by my wortels bly

Sies crocie dit was nou nie nodig, ek sal by my wortels bly

- nicow
- The Big Four K
- Posts: 5055
- Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
- Location: Mooketsi,Duiwelskloof
- Contact:
Re: First Solo
Een van die dae groet hy ons nie meer nie
[/quote]
...en hy kom kuier ook nie meer...
Geluk Goose


...en hy kom kuier ook nie meer...

Geluk Goose


Re: First Solo
...en hy kom kuier ook nie meer...nicow wrote:Een van die dae groet hy ons nie meer nie

Geluk Goose


elke slag as ek by julle of by avgas kom is daar niemand by vlieg veld



-
- Woohoo 100 posts - flying high
- Posts: 115
- Joined: Thu Oct 16, 2014 3:33 pm
Re: First Solo
jis oom doen goeie werk op die RV. sy lyk pragtig 

- nicow
- The Big Four K
- Posts: 5055
- Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
- Location: Mooketsi,Duiwelskloof
- Contact:
Re: First Solo
Baie geluk aan Divan Du Plessis wat gister solo gevlieg het by Limpopo Flight School op Potties,met sy Gyro.
Foto sal volg...
Foto sal volg...
Re: First Solo
Thats fantastic guys happy happy-
http://www.valleyflightsmicrolighting.com
Jabiru Instructor ( Grade B)
Jabiru Instructor ( Grade B)
Re: First Solo
Ek het vanoggend solo gegaan met my trike, by vereniging, wat n lekker gevoel.
The Sky is not my limit, it is my playground!!!
- nicow
- The Big Four K
- Posts: 5055
- Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
- Location: Mooketsi,Duiwelskloof
- Contact:
Re: First Solo
Bullseye wrote:Ek het vanoggend solo gegaan met my trike, by vereniging, wat n lekker gevoel.


-
- Pilot in Command
- Posts: 993
- Joined: Sun May 10, 2009 5:29 pm
- Location: Heidelberg Gauteng
- Contact:
Re: First Solo
Baie geluk Bullseye!Jy het mos 'n goeie instrukteur gehad Bossie?Een van die dae kan jy vir my kom kuier op die plaas!Groete Johan.Bullseye wrote:Ek het vanoggend solo gegaan met my trike, by vereniging, wat n lekker gevoel.
FLY SAFE!!FLYBOY OBD.Aerotrike Scout 503 ZU-CAI.
Re: First Solo
Baie Dankie Johan, Ek boer self op Heilbron, het n baie mooi baan, en ek het lekker koffie, so baie welkom om ook hier te kom draai.
The Sky is not my limit, it is my playground!!!
- nicow
- The Big Four K
- Posts: 5055
- Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
- Location: Mooketsi,Duiwelskloof
- Contact:
Re: First Solo
Baie geluk aan Hannes Ferreira en Eugene Pretorius wat die naweek gesolo het...
- Attachments
-
- Hannes na sy solo...
- Messina 035.jpg (29.21 KiB) Viewed 1883 times
-
- Eugene na sy eerste solo...
- Messina 076.jpg (42.7 KiB) Viewed 1883 times
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 9 guests