Willie, dis nie 'n noodlanding nie man, dis 'n crashWillie wrote:Foto 2



Willie, dis nie 'n noodlanding nie man, dis 'n crashWillie wrote:Foto 2
Ek is redelik bang vir Dawies se pryse. My laaste MPI by hom het hy die Rotax 912, wat niks makeer het nie, oorgedoen omdat die raklewe om was . Die rekening was amper wat ek vir die hele vliegtuig betaal het. Ek het 'n wrak in Prieska gekry vir R30K (sonder enjin) Ek sal seker 4000km met 'n sleepwa moet ry om dit te gaan haal. Wat is die prys vir jou wrak?Blue Max wrote:Willie
Ek het n T bird wat gectash het gekoop vir R13 D.
Ek het die boonste main tube gebruik.
Die twee vlerke het ek na T Davies toe geneem en hy het na my wete nie gebruik nie.
Die res van die wrak is in my garage in Benoni.
Miskien is daar onderdele wat jy kan gebruik.
Ook kan jy vir Davies vra oor my vlerke.
Kontak my gerus.
Ek hoop nie my T Bird se prop breek nie.
Users browsing this forum: No registered users and 3 guests