buzzcom intercom stel
buzzcom intercom stel
ek is nou desperaat ek soek n buzzcom intercom wat werk , het tans n kreey crauly pyp vir plaaslik vlie en n sqeek ease as uit vlie , die kreepy pyp werk beter , maar kannie oppi radio werkiebwillempie
-
- The Big Four K
- Posts: 5052
- Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
- Location: Mooketsi,Duiwelskloof
- Contact:
Re: buzzcom intercom stel
Ek het vir jou een...
Re: buzzcom intercom stel
Prys en n fototjie asb ou nico 

-
- The Big Four K
- Posts: 5052
- Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
- Location: Mooketsi,Duiwelskloof
- Contact:
Re: buzzcom intercom stel
Ek dink nie verniet is te duur niewitwillem wrote:Prys en n fototjie asb ou nico

Sal more 'n foto neem,jy moet hom net by jou kry...
Re: buzzcom intercom stel
As jy hom dalkens in pretoia kan kry by die groen mannetjie stuur ekke vir jou so n blitsie om verkoue verdriet en verveligheid te verja
,perke of pruim, of sommer hakkies draad , on sien die jagters reg daarmee , fullproof , dankies sofer willempie





-
- Frequent Flyer
- Posts: 1262
- Joined: Sun Sep 19, 2010 6:31 pm
- Location: Barrydale Western Cape
Re: buzzcom intercom stel
Willempie moet nou nie n gegewe interkom innie microfone kykie , ne ??
Jean.

Jean.
The new front seat solo Cubby MK2 powered by Rotax 912 S 100hp
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
Re: buzzcom intercom stel
Jis ou jan boom ekke het hom vanoggend gekry .nou I speaks on rhe radio ennie anner ouens kan my hoor niek ou ek het so n trekkie blits saam mettie groen mannetjie aangestuur, baie dankie, jy sal dit seker oppie 8 ste kry, check net datie g mannetjie dit ni verorber nie Jorrie vd walt willempie



-
- The Big Four K
- Posts: 5052
- Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
- Location: Mooketsi,Duiwelskloof
- Contact:
Re: buzzcom intercom stel
witwillem wrote:Jis ou jan boom ekke het hom vanoggend gekry .nou I speaks on rhe radio ennie anner ouens kan my hoor niek ou ek het so n trekkie blits saam mettie groen mannetjie aangestuur, baie dankie, jy sal dit seker oppie 8 ste kry, check net datie g mannetjie dit ni verorber nie Jorrie vd walt willempie![]()


Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 9 guests