


EXCEPTIONALLY CLEAN 1996 Air Command Commander single-place Gyroplane. 249 TTAE. Low profile design, redundant mast, long keel, horizontal tail, long range tanks (12-gallons), Rotax 532/64hp (dual carb), IVO adjustable prop, 23' McCutcheon Skywheels composite blades, pre-rotator, engine mount stiffener mod, rotor brake, wheel brakes, heavy duty wheels, body enclosure and wheel pants. Dual EGTs. A&P built, always hangared, NDH, smooth and quiet. Annual due 9/2006. Very nice flying machine. 16' trailer included. $8,500. Happy to demonstrate on request. CA/(818) 991-3967.
Ok, so hoe kry ek die outjie met die Bensen in die hande.Ek sal graag wil weet of dit nog beskikbaar is. Ek dink dit was vir een of ander belaglike prys geadverteer.GR8-DAD wrote:Bennie Bennie Bennie....
As ek die geld gehad het dan sou daar 3 Gyro's in my hanger gestaan het, ok, dalk een. Dink net daaraan, omtrent geen hitte turbulensie of 'n geskud as jy deur vuil lug vlieg nie. Styg op en land in ongelooflike kort bane - definitief baie, baie voordele.![]()
Aag nee, Saterdag se program is om die gesin na Tangami Spa te neem en hulle daar te vermaak. Plekke is geboek.The Agent wrote:Dis nou tyd dat jy hier by my kom kuier the proof is in the pudding.
Kom kyk hoe lyk die finished goods.
Official invite for Saturday, I dare you.
And I will buy breakfast.
Bennie, I hope you not using that line when convincing your wife to invest in a gyro choppieBennie Vorster wrote:
Aag nee, Saterdag se program is om die gesin na Tangami Spa te neem en hulle daar te vermaak. Plekke is geboek.
I need to by a cheap one to see if it will do what I need it for and so the damages woun't be to mutch if it crash while traning.
Users browsing this forum: Bing [Bot] and 14 guests