

Moderator: Tailspin
Boet wrote:Nou kort nog net die die "P`s" : Pampiere, Petrol en Pilot.
Oom Boet as ek reg ondou was dit 33"alaska bush wheels hulle kos net R30 000. Wou net sien hoe hulle sou lyk as dit myne sou wees. Hulle is op n Maule7 wat ek vlieg vir n kliehent( sal foto opsit van maule met hulle op)Boet wrote:BTW, Oom Goose, watter size taaiers is daai? Soek hulle met n seer hart!!![]()
![]()
![]()
Users browsing this forum: No registered users and 5 guests