
Ek kry seer om die prys nog verder te laat val.
Het gisteroggend vir n flip gegaan en n paar TAG gedoen.
As ek nie spoedig n aanbod kry nie haal ek die aerie af van die forum.
This is your last change..

'n Donder voeltjie?Blue Max wrote: Engine sing soos n voeltjie.!
Ouens het nie geld nie. Ek dink nie ons besef hoe sleg dit gaan met ons ekonomie nie....Blue Max wrote:![]()
MY thunderbirdtjie het net 406 uurtjies op, "body EN engine"!
Die engine sing soos n seperator op vol spoed en die body is 10 ure gelede @ R 44000 kompleet ge-overall.!!!
Hoes daai vir R80,000 ona.!!!
Users browsing this forum: No registered users and 6 guests