Hi Johan,
Wat sal ek se? Hierdie gyro is in baie goeie kondisie en het die effens langer Ela blades op. Die manne wat weet se hy vlieg beter as die standaard Ela en is baie stabiel. Dit het ook die 08 fuselage wat gedoen is deur n professional.
As jy nie geweet het nie, hy is baie manoeuverable, kan tot hover soos n helicopter en sideways vlieg. Short takeoff en landing ook nie n probleem. Vir my wat geen ondervinding het nie sal dit te lank neem om ordentlik te kan vlieg en ek weet nie of ek meer die passie het daarvoor nie...
Vlieg jou Skyjeep? Sal graag vir n spin in hom wou gaan.....
Groete
