MIddag,
hoop dit gaan goed met almal.Eks opsoek na n Aquilla 582 om Te Koop asb?..Laat my asb weet of iemand van enige iets weet.R90 000 tot R130 000.
groete
Jacques
Opsoek na n Aquilla 582 om Te Koop
-
- Signed up at flight school
- Posts: 22
- Joined: Thu Jul 18, 2013 9:13 am
- Location: Windhoek Namibia
Opsoek na n Aquilla 582 om Te Koop
Last edited by jacquesvancoller on Thu May 22, 2014 1:52 pm, edited 1 time in total.
Re: Opsoek na n Aquilla 582 om Te Koop
Hi Jacques.
Kontak Flo Momberg O eight 2 666 2 thousand.
Kontak Flo Momberg O eight 2 666 2 thousand.
Koos "Light Beer"
Aquilla 582
ZU-BXP
Aquilla 582
ZU-BXP
Re: Opsoek na n Aquilla 582 om Te Koop
Hi Jacques
Contact Mark Randall (Orville on this forum) he has two for sale
Contact Mark Randall (Orville on this forum) he has two for sale
Aquilla II ZU-DJS
Wingfield - 124.8
Wingfield - 124.8
- Mountain Man
- Signed up at flight school
- Posts: 29
- Joined: Fri Jan 12, 2007 4:29 pm
- Location: Rhino Park
Re: Opsoek na n Aquilla 582 om Te Koop
Hi Jacques,
Kontak asb vir Alex - Hy het n baie mooi Aquilla 2 (582) in die mark op die oomblik.
( Mag n fout maak maar ek dink vir R100k )
Alex - 0825688635
Groete Henri.
Kontak asb vir Alex - Hy het n baie mooi Aquilla 2 (582) in die mark op die oomblik.
( Mag n fout maak maar ek dink vir R100k )
Alex - 0825688635
Groete Henri.
Sien julle daarbo !
-
- Signed up at flight school
- Posts: 22
- Joined: Thu Jul 18, 2013 9:13 am
- Location: Windhoek Namibia
Re: Opsoek na n Aquilla 582 om Te Koop
Dankie almal!ek volg op
Re: Opsoek na n Aquilla 582 om Te Koop
Hi Jaques
I got an Aquilla 582, blue top 66 hours. comes with 3 blade prop, radio, Intercom, Trailer, large tires, large Aquilla wing, full set of instruments. Fresh MPI service and crank check. Asking 95K or good offer. you can call me at zero eight two, six five three, one one seven two.
regards Jamie

- Frequent Flyer
- Posts: 1262
- Joined: Sun Sep 19, 2010 6:31 pm
- Location: Barrydale Western Cape
Re: Opsoek na n Aquilla 582 om Te Koop
Contact Henni , here on this forum, he has an Aquilla for sale with a 582, and I am sure he will be open to negotiate on the price.
Jean.
Jean.
The new front seat solo Cubby MK2 powered by Rotax 912 S 100hp
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
-
- The Big Four K
- Posts: 5052
- Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
- Location: Mooketsi,Duiwelskloof
- Contact:
Re: Opsoek na n Aquilla 582 om Te Koop
Henni,praat met ons...JeanTree wrote:Contact Henni , here on this forum, he has an Aquilla for sale with a 582, and I am sure he will be open to negotiate on the price.
Jean.
Re: Opsoek na n Aquilla 582 om Te Koop
Hallo Jacques ek het n Aerotrike Safarie { CFA } met n 582 blue top in n baie goeie toestand as jy belang stel ek weet jy soek n Aquila
Theuns
0837010209
Theuns
0837010209
Re: Opsoek na n Aquilla 582 om Te Koop
Hi almal,
Nou moet ek besluit of ek die geld wil uithaal om van voor af te leer vlieg in 'n trike terwyl my KR2 projek staan, of eerder die geld op my projek wil spandeer sodat dit kan klaar kom. Vir nou wen my projek in hierdie besluit, 150mph versus 60mph, en dis die enigste rede hoekom ek haar of heel of in parte begin adverteer het. Sou 'n skande wees om so 'n mooi aerie in parte op te deel... Maar ek kan ten minste die enjin, wiele en instrumente vir toekomstige projekte gebruik, of altans so is my redenasie vir nou. Ek glo enigeen wat trikes vlieg sou NOOIT so iets oorweeg het nie en miskien is ek sommer net heeltemal simpel om so iets te oorweeg myself!
Groete almal,
Henni
My ad is hier onder, kyk maar net daarvoor. Daar is niks fout met hierdie Aquilla nie. Ek het haar geruil vir my bike net om my woord aan iemand te hou nadat ek reeds intussen 'n Rotax 583 enjin vir my projek opgespoor het. Ek wou haar voor die tyd vir haar 582 enjin gehad het aangesien ek geen ondervinding met trikes het nie.nicow wrote:Henni,praat met ons...
Nou moet ek besluit of ek die geld wil uithaal om van voor af te leer vlieg in 'n trike terwyl my KR2 projek staan, of eerder die geld op my projek wil spandeer sodat dit kan klaar kom. Vir nou wen my projek in hierdie besluit, 150mph versus 60mph, en dis die enigste rede hoekom ek haar of heel of in parte begin adverteer het. Sou 'n skande wees om so 'n mooi aerie in parte op te deel... Maar ek kan ten minste die enjin, wiele en instrumente vir toekomstige projekte gebruik, of altans so is my redenasie vir nou. Ek glo enigeen wat trikes vlieg sou NOOIT so iets oorweeg het nie en miskien is ek sommer net heeltemal simpel om so iets te oorweeg myself!
Groete almal,
Henni
Keep grassroot aviation alive!
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 2 guests