Dag manne. ek vlieg uit Ellisras met winlass trike, sal graag wil deel in die pret, en help met reelings waar ek kan.Goose wrote:Dit klink heel lekker. Sal by die eienaar van die plaas hoor of die aanloobaan nog bruikbaar is en of daar onder die vlerk gekamp kan word. Die baan is 25nm oos van ellisras en 112nm van kroon af. Toe ek laas daar was was die baan 900m lank maar net 400m is bruikbaar.
Groete
Goose
Goose het jy dalk koordinate vir die aanloopbaan, Ken dit nie !
