Hallo, Ek het 'n Aquilla 582 te koop vir R80000-00.
Engine ure +-310
Splinter nuwe Aquilla 2 vlerk met 2 ure op.
Geldige ATF
Ingesluit in prys is:
2 head sets
Icom radio
2 Helmets
2 Flight suits.
Training bars etc.
Hanger at Microland
Kontak Shan: 0824453369
Aquilla 582 te koop
Aquilla 582 te koop
Last edited by Shan on Sun May 18, 2014 7:22 pm, edited 1 time in total.
Re: Aquilla 582 te koop
Can you post pics please.
Regards
Regards
- Grobbie007
- Solo cross country
- Posts: 137
- Joined: Sun Jun 02, 2013 8:14 am
- Location: Secunda - FASC
- Contact:
Re: Aquilla 582 te koop
Like to see some pics of the Aquilla ?
Could you please post some pics ?
Could you please post some pics ?
Re: Aquilla 582 te koop
Hi Guys Attached is a photo.
- Grobbie007
- Solo cross country
- Posts: 137
- Joined: Sun Jun 02, 2013 8:14 am
- Location: Secunda - FASC
- Contact:
Re: Aquilla 582 te koop
Baie nice, ek doen my lisensie op Microland op die oomblik, sou baie graag hierdie een wou koop maar ek wil eers my lisensie klaar maak. Nice Aquilla !
Re: Aquilla 582 te koop
Hallo Grobbie,
Sy is baie mooi. Hans en Fanie ken die vliegtuig goed. Laat weet maar waneer jy reg is, daar is 'n moontlike koper.
Groete
Shan
Sy is baie mooi. Hans en Fanie ken die vliegtuig goed. Laat weet maar waneer jy reg is, daar is 'n moontlike koper.
Groete
Shan
- Grobbie007
- Solo cross country
- Posts: 137
- Joined: Sun Jun 02, 2013 8:14 am
- Location: Secunda - FASC
- Contact:
Re: Aquilla 582 te koop
Maak so, dankie Shan !
Re: Aquilla 582 te koop
Grobbie, ek het ook destyds daai fout gemaak deur eers lisensie te doen en daarna te koop.
Koop, doen jou lisensie op jou eie vliegtuig. Jy spaar duisende en leer ook jou aerie ken met n instrukteur!
Koop, doen jou lisensie op jou eie vliegtuig. Jy spaar duisende en leer ook jou aerie ken met n instrukteur!
-
- Signed up at flight school
- Posts: 22
- Joined: Thu Jul 18, 2013 9:13 am
- Location: Windhoek Namibia
Re: Aquilla 582 te koop
Is die trike nog beskikbaar?
-
- The Big Four K
- Posts: 5052
- Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
- Location: Mooketsi,Duiwelskloof
- Contact:
Re: Aquilla 582 te koop
Is die motor op 300 ure geinspekteer,en is die crank nog in spek?
Re: Aquilla 582 te koop
Is die Aquilla nog te koop?
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 7 guests