
Please accept my apology for a Stupid remark I made on a thread earlier.
( I can not find the thread to delete my remark!)
And I had nothing to drink this time.
Sorry again to everybody.

This one Paul??Blue Max wrote:![]()
( I can not find the thread to delete my remark!)
Interesting spade!John Boucher wrote:Sometimes calling a spade a spade is just that, a spade
Ek wou al reageer maar die forum was n tyd van die lug af!?John Boucher wrote:Paul het nou so groot geskrik dat hy nie eers wil kommentaar lewer..
Blue Max wrote:![]()
Ja ! ek voel beter na ek al die kommentare gelees het.
My ma het altyd gese n ou moet n wag voor jou mond sit.!
Wanneer n ou n dop in het en jy gaan op die forum daarna, loop jy n risiko om dalk iets te se wat jy nie normaalweg sal se nie.
Die " wag" waarna hierbo verwys is dan aan die slaap.!
Ek het lekker gelag vir die aanmerking van die skrywer ( Ek dink dit was Gyronaut) voor my en het toe sonder om te dink n stappie verder gegaan.!!
Ek wou al reageer maar die forum was n tyd van die lug af!?John Boucher wrote:Paul het nou so groot geskrik dat hy nie eers wil kommentaar lewer..
Voel nou beter.
Users browsing this forum: No registered users and 12 guests