Open Cockpit - Namibie- 2013.

Matters of general interest
User avatar
Louis Cole
Whats the right frequency?
Whats the right frequency?
Posts: 293
Joined: Thu Apr 19, 2012 8:46 pm
Location: Jakkalsdans,Riverside Estates,Broederstroom.

Re: Namibie 2013

Postby Louis Cole » Wed Mar 05, 2014 6:42 pm

kloot piloot wrote:No go Louis. Laaste clip vra 'n google account :?:
As for the rest, very well done and really enjoyed it. (^^)
Roel sal jy en Leon die clip weer probeer oopmaak asb.? Ek maak dit sonder probleem oop van 2 verskillende rekenaars asook van my selfoon. Ek sien daar is ook reeds 'n paar ander "views" gewees. Ek het nie 'n idee wat om te doen as dit 'n Google account vereis nie. :? Ek het niks verskillend met die laaste video as met dir voriges nie. Enige advies?
Loneranger
ZU-CEX Raptor 618
25 52.869' S 027 54.940' E
(http://www.opencockpit.co.za)
"Reach for your dreams"
RV12
Survived second engine out
Survived second engine out
Posts: 351
Joined: Mon Jan 20, 2014 2:59 pm

Re: Namibie 2013

Postby RV12 » Wed Mar 05, 2014 7:03 pm

Nee, Louis dit werk nie. Eers moet mens inlog met 'n Google account, wat ek het. Dan se Youtube vir jou jy moet 'n channel create. In elk geval, die Youtube adres van die clip lyk nie reg nie.
User avatar
Louis Cole
Whats the right frequency?
Whats the right frequency?
Posts: 293
Joined: Thu Apr 19, 2012 8:46 pm
Location: Jakkalsdans,Riverside Estates,Broederstroom.

Re: Namibie 2013

Postby Louis Cole » Wed Mar 05, 2014 9:36 pm

Dki. ek gaan prober om dit opnuut op te laai.
Loneranger
ZU-CEX Raptor 618
25 52.869' S 027 54.940' E
(http://www.opencockpit.co.za)
"Reach for your dreams"
pit bull
Almost a pilot
Almost a pilot
Posts: 162
Joined: Mon Dec 24, 2012 11:17 pm
Location: Rwanda- Work, Grassland sports facility home base

Re: Namibie 2013

Postby pit bull » Wed Mar 05, 2014 11:21 pm

LOUIS & PAUL,

waar sal ek begin........................!! julle het ''yster-knaaters''
buiten dat dit n helse trip was, moet ek julle geluk wens ( en almal wat gehelp het om julle ''in-die-lug te-kry-en daar te hou)

ek het regtig n knop in my keel gekry, toe ek die kinders sien op die video ( wat baat- vind by julle onselfsigtige en mooi daad!!!!!!!!)
ek is TROTS OP JULLE!!!!!!!!
ek bid julle net vrede, en geluk toe, (MAG GOD JULLE SEEN )

MOOI LOOP

veilig vlieg
pit bull
Blessed By THE BEST.
kloot piloot
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1499
Joined: Thu Jan 10, 2008 10:37 pm
Location: Sky @ FABS (Brits Flying Club)
Contact:

Re: Namibie 2013

Postby kloot piloot » Thu Mar 06, 2014 9:51 am

Louis Cole wrote:
kloot piloot wrote:No go Louis. Laaste clip vra 'n google account :?:
As for the rest, very well done and really enjoyed it. (^^)
Roel sal jy en Leon die clip weer probeer oopmaak asb.? Ek maak dit sonder probleem oop van 2 verskillende rekenaars asook van my selfoon. Ek sien daar is ook reeds 'n paar ander "views" gewees. Ek het nie 'n idee wat om te doen as dit 'n Google account vereis nie. :? Ek het niks verskillend met die laaste video as met dir voriges nie. Enige advies?
Nee, nog steeds nie. Snaaks, want al die ander het oopgemaak, behalwe die laaste episode :?:
Roel Jansen
Never say: "I should have ..."
ZU-IAR powered by BMW 1200
User avatar
coastwise
I hate bird strikes
I hate bird strikes
Posts: 307
Joined: Thu Jan 24, 2008 8:05 pm
Location: Port Alfred

Re: Namibie 2013

Postby coastwise » Thu Mar 06, 2014 10:10 am

Louis attached is a screenshot of the page that opens when using your link to the video. If you look in the webpage address line, you will see it is as per your video link given.
Attachments
Namibia video link result.jpg
Aviate Raptor
User avatar
Louis Cole
Whats the right frequency?
Whats the right frequency?
Posts: 293
Joined: Thu Apr 19, 2012 8:46 pm
Location: Jakkalsdans,Riverside Estates,Broederstroom.

Re: Namibie 2013

Postby Louis Cole » Thu Mar 06, 2014 6:49 pm

Ek het die vdeo weer opgelaai en hopelik is dit uitgesorteer. Laat weet maar asb.
http://www.youtube.com/watch?v=qESnU1e8 ... e=youtu.be
Loneranger
ZU-CEX Raptor 618
25 52.869' S 027 54.940' E
(http://www.opencockpit.co.za)
"Reach for your dreams"
User avatar
Louis Cole
Whats the right frequency?
Whats the right frequency?
Posts: 293
Joined: Thu Apr 19, 2012 8:46 pm
Location: Jakkalsdans,Riverside Estates,Broederstroom.

Re: Namibie 2013

Postby Louis Cole » Thu Mar 06, 2014 7:08 pm

pit bull wrote:LOUIS & PAUL,

waar sal ek begin........................!! julle het ''yster-knaaters''
buiten dat dit n helse trip was, moet ek julle geluk wens ( en almal wat gehelp het om julle ''in-die-lug te-kry-en daar te hou)

ek het regtig n knop in my keel gekry, toe ek die kinders sien op die video ( wat baat- vind by julle onselfsigtige en mooi daad!!!!!!!!)
ek is TROTS OP JULLE!!!!!!!!
ek bid julle net vrede, en geluk toe, (MAG GOD JULLE SEEN )

MOOI LOOP

veilig vlieg
pit bull
Pit Bull ek is nie so seker oor die yster knater ding nie. Ek dink dit was meer 'n kwessie van twee klipkoppe wat nie heeltemal geweet het waarvoor hulle hulself ingelaat het nie. Daar was tye oor die woestyn, Visrivier Canyon, Groot Karasberge, Mopanie woude sover soos die oog kon sien en daai nagmerrie vlug by Hammerstein waar ek gewens het ek het yster knaters. Om my aandag af te lei het ek het later gemaak asof ek in 'n motor op die hoofweg sit en dat niks kan verkeerd gaan nie. Al wat ek kan se is dat Rotax koning is.

Ek moet erken dat die uitdrukking op daai kinders se gesigte toe hulle by die huis kom en hulle kamer sien wat voorheen leeg gestaan het, was iets wat lank by my sal bly. Ons self het baie om voor dankbaar te wees en neem dinge baie as van selfsprekend aan.
Loneranger
ZU-CEX Raptor 618
25 52.869' S 027 54.940' E
(http://www.opencockpit.co.za)
"Reach for your dreams"
kloot piloot
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1499
Joined: Thu Jan 10, 2008 10:37 pm
Location: Sky @ FABS (Brits Flying Club)
Contact:

Re: Namibie 2013

Postby kloot piloot » Fri Mar 07, 2014 7:03 am

Fantastic ! Thanks for sharing the trip with us !

Microlighting rocks !
Roel Jansen
Never say: "I should have ..."
ZU-IAR powered by BMW 1200
User avatar
coastwise
I hate bird strikes
I hate bird strikes
Posts: 307
Joined: Thu Jan 24, 2008 8:05 pm
Location: Port Alfred

Re: Namibie 2013

Postby coastwise » Fri Mar 07, 2014 10:54 am

Louis, part 12 opening fine now
Aviate Raptor

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 10 guests