Hi Badger,
Het maar nog net 8 ure onder die belt na my lisensie.
Sal vorentoe seker beter kan oordeel.
Op hierdie stadium ervaar ek dat dit minder deur thermals affekteer word as die trike wat ek gewoond is.
Ek het bv. nie n worry om later in die dag te vlieg nie.
Die TB is nie veel vinniger as n trike nie, maar dit is wel.(582 engine)
n ou doen beslis meer vliegwerk as met n trike.
Die grootste verskil is die sensitiwiteit van die kontrole.(ivm n trike)
Baie wakker wees met landings.!!!
Ek het geleer wat beteken die terme" n trike is baie forgiving.!!!"
dankie vir jou navraag en kom kuier.!!!
Groete.