Vrydag oggend wielle op teen 6uur vanaf kroon tot by kokoriba waar ons almal bymekaar kan kom soos die wat van ander,
Velde af vlieg,van daar af atlanta vir n smoke break,dan tot by oornag bestemming koedoeskop innibos slaap dan da oor vir die aand dan,saterdag oggend vertrek ons ,thabazimbi tot by ellisras oornag da iewers ,en dan sondag oggend terug.
Dis net n voorstel almal is welkom en ek is oop vir idees en roete beplannig,en n datum dit moet goedkoop wees en fun wees,
Dis n baie lekker area om heen te vlieg
Groete

