

Hi Paul, die plan is Wiele op teen 06h30pcoetser wrote:Wanneer beplan julle om airborne te wees. Ek wil saam
Pics???Goose wrote:Was baie lekker sal weer moet gaan. Ons was 5 vliegtuie (2 savanhas, GT, bushbaby en n kitfox) ok 6 saam die baas van die plaas sin.
Soos gewoonlik het ek vergeet om pics te vatnicow wrote:Pics???Goose wrote:Was baie lekker sal weer moet gaan. Ons was 5 vliegtuie (2 savanhas, GT, bushbaby en n kitfox) ok 6 saam die baas van die plaas sin.
Users browsing this forum: No registered users and 8 guests