Rebuilding the Turbi ll
Moderator: Tailspin
Re: Rebuilding the Turbi ll
Nog nie weer gevat aan hom nie!
Re: Rebuilding the Turbi ll
Sad Sien hier gaat wat eens 'n aerie was, ook nou staat en vergaan....... Gee betyds weg.
Rhino? Fck the Rhino, save the White Ou.
(met permissie van Gyronaught)
(met permissie van Gyronaught)
Re: Rebuilding the Turbi ll
Nie n snowball`s hope in hell nie ou maat. Dit sal nie help ek verkoop die errie nie, die volgende ou sal hom net op ma weet mos. Ek het nooit besef hoe n ou bliksem die errie regtig is om te vlieg nie, tot ek n ander ou, (Instrukteur nogal) in die linker seat gesit het. Al wat hy op die centerline was, was wanneer hy oor hom gegaan het. Panic stations big time!! Ek is gewoond aan die errie, en kom niks agter nie!! Ek gaan probeer om dit my volgende pet project te maak. Wou eers die errie n bietjie op dollie, maar het besluit om sy oorspronklike karakter te herbou. Sal baie tyd en geld so spaar.joker wrote:Sad Sien hier gaat wat eens 'n aerie was, ook nou staat en vergaan....... Gee betyds weg.
-
- Frequent Flyer
- Posts: 1261
- Joined: Sun Sep 19, 2010 6:31 pm
- Location: Barrydale Western Cape
Re: Rebuilding the Turbi ll
Ek het al die vooreg gehad om saam met Boet in daai Turbi te vlieg, wat n lekker aerie Ek moet se dit was n "tight fit" met ons twee......nie eens plek vir n poep om op te styg tussen ons nie
The new front seat solo Cubby MK2 powered by Rotax 912 S 100hp
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
Re: Rebuilding the Turbi ll
Antjie, my wederstrewige helfte het ingespring, en is besig om die Turbi soos n Olifant te eet. Stukie vir stukkie, lyk hy al beter. Sy is besig om die raam skoon te maak. Ek kry nie n enkele gekraakte pyp if n roeskolletjie sover nie.
Re: Rebuilding the Turbi ll
Ek is bly daar is darem nou vordering, hoop jy gaan jou liefie leer vlieg as sy nie reeds kan nie. Het nie geweet die raam is van tubing gemaak nie, waar is die hout.
Flying feeds the soul!
Re: Rebuilding the Turbi ll
Vlerke en gatvere is hout. Mooooi hout!!
Re: Rebuilding the Turbi ll
Die romp is nou so aaaamper klaar skoon. Antjie maak dit so mooi skoon, lyk amper die hele deng is gekhrome!!
- Attachments
-
- 103_0112.JPG (53.58 KiB) Viewed 8706 times
-
- Al die ou verf le hopies oppie grond!
- 103_0113.JPG (54.5 KiB) Viewed 8706 times
Re: Rebuilding the Turbi ll
As I am busy typing this, I can hear the thunder and see lightning outside. At least we have already have had some rain earlier this evening. Praying for a lot more. So Antjie finished with her part of the work on the Turbi`s fuselage, yesterday I did the nasty: sandblasting, and this morning I sprayed it with self etching primer. And YES I did wear my respirator!! I am suffering from a terrible tennis elbow. Hau, too much pain, so asked Willempie to come spray it white this afternoon. So now we are the proud owners of a brand-new looking Turbi that will now be re-assembled to good as new condition. Shortly.
- Attachments
-
- In the horrible yellow primer.
- 103_0292.JPG (58.21 KiB) Viewed 8593 times
Re: Rebuilding the Turbi ll
Pushed wrong botton, here`s more.
- Attachments
-
- Da spar box
- 103_0294.JPG (55.88 KiB) Viewed 8593 times
-
- New frame!!
- photo 4 (1).JPG (67.45 KiB) Viewed 8593 times
- Tumbleweed
- Toooooo Thousand
- Posts: 2349
- Joined: Wed Nov 16, 2005 7:14 pm
- Location: FASC
Re: Rebuilding the Turbi ll
Lots of delegation, bit more motivation, spend your small change and you're nearly there.
Sling ZU FYE - For Your Entertainment
Re: Rebuilding the Turbi ll
Thought that I could do some more work towards the weekend, but fate intervened......again. My sister is in hospital in Cape Town, diagnosed with Leukemia. I have to me there tomorrow for tests to be done to see if I am a suitable donour.
Re: Rebuilding the Turbi ll
Bosvark wrote:Sad Sien hier gaat wat eens 'n aerie was, ook nou staat en vergaan....... Gee betyds weg.
Hierdie was 'n moedswillge aanmerking Lekker om die vordering te sien. Sterkte met jou suster en ons hoop jy is geskik
Rhino? Fck the Rhino, save the White Ou.
(met permissie van Gyronaught)
(met permissie van Gyronaught)
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 5 guests