

ZS-NEL wrote:Whahaha. Dankie julle. Ek's nog nie te oud om vir Folla te bixem nie. Hierdie oom is besig om nou amper te trek en sit nou al lank sonder internet om te sien wat julle klomp aanvang. Sal laat weet as ek weer up en running is.
![]()
![]()
Users browsing this forum: No registered users and 9 guests